ACVV Kuruman

ACVV Kuruman ACVV KURUMAN Maatskaplik renders developmental social work services to vulnerable children, women, families and elderly.

1 Oktober 2026, ACVV Mimosahof Residensiële Fasiliteit vir Ouer Persone Kuruman
01/10/2026

1 Oktober 2026, ACVV Mimosahof Residensiële Fasiliteit vir Ouer Persone Kuruman

Wat 'n heerlike uitstappie met ACVV Mimosahof Residensiële Fasiliteit vir Ouer Persone Kuruman  vandag na DoringDraad in...
01/10/2026

Wat 'n heerlike uitstappie met ACVV Mimosahof Residensiële Fasiliteit vir Ouer Persone Kuruman vandag na DoringDraad in Deben. Dankie vir die hartlike ontvangs , heerlike kos en al die vriedelikheid. Ons waardeer dit vreeslik baie.

ACVV Mimosahof Residensiële Fasiliteit vir Ouer Persone Kuruman se personeel kry opleiding in brandbestryding en eerste ...
18/09/2026

ACVV Mimosahof Residensiële Fasiliteit vir Ouer Persone Kuruman se personeel kry opleiding in brandbestryding en eerste hulp.

ACVV Kuruman neem deel aan Dementia Bewusmakings dag. ACVV Mimosahof Residensiële Fasiliteit vir Ouer Persone Kuruman
18/09/2026

ACVV Kuruman neem deel aan Dementia Bewusmakings dag. ACVV Mimosahof Residensiële Fasiliteit vir Ouer Persone Kuruman

18/09/2026
ACVV Kuruman gaan pers vandag vir ondersteuning van Dementia Bewusmaking.
18/09/2026

ACVV Kuruman gaan pers vandag vir ondersteuning van Dementia Bewusmaking.

ACVV Kuruman het op Maandag 24 Augustus 2026 'n Belanghebbende en Donaterus vergadering gehad vir 2025/2026. Baie dankie...
26/08/2026

ACVV Kuruman het op Maandag 24 Augustus 2026 'n Belanghebbende en Donaterus vergadering gehad vir 2025/2026. Baie dankie aan elke persoon wat dit bygewoon het en wat ons werk makliker maak. Elke donasie en hulp word opreg waardeer. Mag ons nog lank saamwerk.

Bottels vir Ubuntu is ook gemaak en uitgedeel aan die gemeenskap
30/06/2026

Bottels vir Ubuntu is ook gemaak en uitgedeel aan die gemeenskap

Tydens ACVV Kuruman Winterhoop projek het ons ook sop aan die gemeenskap uitgedeel, saam kan ons 'n verskil in mense se ...
30/06/2026

Tydens ACVV Kuruman Winterhoop projek het ons ook sop aan die gemeenskap uitgedeel, saam kan ons 'n verskil in mense se lewens maak. Dankie aan elke vrywilliger wat gehelp het met die voorbereiding en die uitdeel van die sop.

Address

Dolomiet Street
Kuruman

Telephone

+27537121862

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ACVV Kuruman posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to ACVV Kuruman:

Shortcuts

Share