Kalahari Spoortjies Dagsorg Kuruman

Kalahari Spoortjies Dagsorg Kuruman Kalahari Spoortjies is ń dagsorg vir kinders van ouderdomme 6 maande tot 3 jaar en ons bied nasorg

31/10/2022

When a property is to be sold, the seller is required to appoint accredited service providers to inspect the property, and then certify that particular aspects of the property meet the legally required safety standards. Lawrence Homan of Just Property Margate recommends that buyers don’t take sell...

19/07/2022
Geseënde Kersfees aan Elkeen van Ons Krabblers! ❤️ Mag julle ń voorspoedige nuwe jaar hê wat voor lê en mag julle altyd ...
26/12/2020

Geseënde Kersfees aan Elkeen van Ons Krabblers! ❤️ Mag julle ń voorspoedige nuwe jaar hê wat voor lê en mag julle altyd lekker speel😘 Lekker vakansie hou boutertjies sien julle in 2021💖🎅🎁

Krabbel en Babbel Dagsorg sluit af 2020!🙏🏻🎆🎉🎇🏅Ons het dit gemaak Covid en al die jaar is verby en wat ń sukses!!! Elke l...
15/12/2020

Krabbel en Babbel Dagsorg sluit af 2020!🙏🏻🎆🎉🎇🏅
Ons het dit gemaak Covid en al die jaar is verby en wat ń sukses!!! Elke liewe krabbler vir ons is julle só só spesiaal en ons het julle Bitterlik Baie Lief! Mag Liewe Jesus julle deur hierdie feestyd vat en al die maatjies met hulle loopbaan by kleuterskool! ❤️🙏🏻
Ons gaan julle baie mis dankie vir elke mooi herinneringe hierdie jaar❤️🎉🏆
Julle is geliefde krabblers Deur Jesus en ons almal🙏🏻✝️
Baie liefde. Geseënde Kersfees en Voorspoedige nuwe jaar🎉🎇🎆🙏🏻😍😘👏🏻

Waatlemoen Vrydag🍉Ons maak balletjies met die soet sappige waatlemoen en ons krabblers het dit gate uit geniet! So lekke...
01/11/2020

Waatlemoen Vrydag🍉
Ons maak balletjies met die soet sappige waatlemoen en ons krabblers het dit gate uit geniet! So lekker op ń sonnige vrydag🤩
HIERS DIE OOMBLIKKE😜😍❤️

Hand-aan-hand loop ons saam😍💖Julle is te kosbaar. Jesus se liefde straal uit julle🙏🏻❤️🌈
25/10/2020

Hand-aan-hand loop ons saam😍💖
Julle is te kosbaar. Jesus se liefde straal uit julle🙏🏻❤️🌈

Eldané Word 3🥳🧜‍♀️🧜‍♂️Ons het so ń lekker Vrydag afgeskop met ń meermin party vir ons Eldanétjie! Dit was só lekker en o...
17/10/2020

Eldané Word 3🥳🧜‍♀️🧜‍♂️
Ons het so ń lekker Vrydag afgeskop met ń meermin party vir ons Eldanétjie! Dit was só lekker en ons krabblers het die só geniet! Ons het die mooiste oomblikke vas gevang en hier deel ons dit❤️🌈☀️💖😍

Welkom ook terug ook aan ons nuwe-ou maatjies P.J. Hanekom en Liza Ward! 😍❤️Ons is so bly julle kan weer saam ons wees j...
14/10/2020

Welkom ook terug ook aan ons nuwe-ou maatjies P.J. Hanekom en Liza Ward! 😍❤️
Ons is so bly julle kan weer saam ons wees julle is regtig ń fees en julle is so pragtig🌈🌞💞
Ons het darem maar net die Oulikste-mooiste kinders onder die son🌞💕

Ons nuwe - ou maatjies! Isabella & Kobus Pretorius💙 Baie welkom by ons! Julle is regtig net ń fees! Elke krabblers se sp...
14/10/2020

Ons nuwe - ou maatjies! Isabella & Kobus Pretorius💙 Baie welkom by ons! Julle is regtig net ń fees! Elke krabblers se spontane karakter beeld hier uit😍😂🌈
Love Julle😘💞🌞

Ons Self Geontwerpte plakkaate!Is dit nie te Spoggerig nie?! 😍💥Ons Klassie lyk al pragtig met al ons nuwe goedjies!!! 🌈❤...
14/10/2020

Ons Self Geontwerpte plakkaate!
Is dit nie te Spoggerig nie?! 😍💥
Ons Klassie lyk al pragtig met al ons nuwe goedjies!!! 🌈❤️🧡💛💚💙💜

Plaat-Koekie-Woensdag 🥞 14 Oktober 2020Mmm ons Krabblers geniet ń plaatkoekie met Nutella!!! Hier deel ons so paar oombl...
14/10/2020

Plaat-Koekie-Woensdag 🥞 14 Oktober 2020

Mmm ons Krabblers geniet ń plaatkoekie met Nutella!!! Hier deel ons so paar oomblikke😂🥞🌈❤️

Wat ons uit gemis het😜😇Haal bietjie in vir die fototjies.🤣Ons het ń nuwe maatjie by gekry! Miané McClintock baie welkom ...
27/09/2020

Wat ons uit gemis het😜😇
Haal bietjie in vir die fototjies.🤣
Ons het ń nuwe maatjie by gekry! Miané McClintock baie welkom poplap ons is bly jy is deel van ons familie hier by Krabbel en Babbel!💕👋🏻

Ons groot fokus is om meer te leer van Jesus en ons is baie dankbaar ons krabblers geniet dit só baie! 🙏🏻✝️🌈
Mag ons almal saam groei onder die groot veilige vlerke van Jesus Christus🙏🏻🕊️❤️

Address

Kuruman
8460

Opening Hours

Monday 06:45 - 17:30
Tuesday 06:45 - 17:30
Wednesday 06:45 - 17:30
Thursday 06:45 - 17:30
Friday 06:45 - 17:30

Telephone

+27789910851

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kalahari Spoortjies Dagsorg Kuruman posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kalahari Spoortjies Dagsorg Kuruman:

Shortcuts

Share

Category