Needle & Craftz

Needle & Craftz Making Matric Ball and other evening dresses

Ek gaan die jaar weer 'n paar matriek afskeidrokke maak. Kontak my gerus vir 'n gratis kwotasie.WhatsApp 0787042245
27/01/2024

Ek gaan die jaar weer 'n paar matriek afskeidrokke maak.
Kontak my gerus vir 'n gratis kwotasie.
WhatsApp 0787042245

10/11/2023

STERLIG GESKENKE MARK

Suidkerk se heel eerste Geskenke Mark!
Ons is so opgewonde vir hierdie mark, ons kan behoorlik nie meer wag nie!

Hoe dan nou anders as om ons opgewondenheid te deel en ‘n GESKENKBEWYS ter waarde van R200 weg te gee. Wie wil dan nou nie R200 spaar op kersgeskenke nie?

Die reëls is eenvoudig:
1. Like Kuilsrivier-Suid Gemeente se Facebook blad
2. Like ons koffiewinkel Cup Of Life se Facebook blad
3. “Tag” 3 van jou vriende
4. “Share” hierdie “post”

Dis AL wat jy hoef te doen - doen dit sommer nou!

Die wenner sal deur JouStasie JouMusiek gemaak word wanneer hulle regstreeks vanaf ons Geskenke Mark uitsaai op Saterdag, 25 November.

*Terme en Voorwaardes geld*
Die prys kan nie vir kontant geruil word nie en die geskenkbewys is slegs geldig terwyl die Mark aan die gang is, tussen 25 November en 9 Desember.

Sien jou daar!!!



Kontak my gerus.  Ek het nog plek vir 'n paar rokke.  Geleë in Kuilsrivier.Karen 078 704 2245
12/05/2023

Kontak my gerus. Ek het nog plek vir 'n paar rokke. Geleë in Kuilsrivier.
Karen 078 704 2245

12/05/2023
12/05/2023

Kuilsrivier-Suid bied 'n ruimte vir aanbidding en versorging.

Ek gaan in 2023 weer 'n klompie beginner klasse aanbied. Hier is die eerste kwartaal se klas.  Kontak my op whatsapp as ...
23/01/2023

Ek gaan in 2023 weer 'n klompie beginner klasse aanbied. Hier is die eerste kwartaal se klas. Kontak my op whatsapp as jy belangstel. Daar is net 3 plekke in hierdie klas. Groete Karen

Address

Pietfransman Street
Kuilsrivier
7580

Telephone

+27787042245

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Needle & Craftz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Needle & Craftz:

Shortcuts

Share

Category