07/09/2026
ππππ ELTO TOWERS TOERNOOI 2026 LAERSKOOL MIKRO PRIMARYππππ
Op 5 September het Laerskool Mikro die jaarlikse Elto Towers Toernooi by HoΓ«rskool De Kuilen aangebied. By hierdie geleentheid was rugby, netbal en hokkie die middelpunt van 'n baie suksesvolle toernooi.ππ€
Baie geluk aan elke speler, span, afrigter en skool wat deelgeneem het. Julle het alles op die veld gegee en die dag besonders gemaak! ππ»
π HOKKIE β TROFEEKOMPETISIE
o.12 Seuns
π₯ Naaswenners: Somerset-Wes
π Wenners: Mikro
o.12 Dogters
π₯ Naaswenners: Somerset-Wes
π Wenners: Bastion
π NETBAL
PLAATKOMPETISIE
o.10
π₯ Naaswenners: Ls Swartland
π Wenners: Gene Louw
o.11
π₯ Naaswenners: Stellenbosch
π Wenners: Eikestad
o.12
π₯ Naaswenners: Kenridge
π Wenners: Eikestad
o.13
π₯ Naaswenners: Kenridge
π Wenners: Gene Louw
TROFEEKOMPETISIE
o.10
π₯ Naaswenners: Kenridge
π Wenners: Eversdal
o.11
π₯ Naaswenners: Bastion
π Wenners: Gene Louw
o.12
π₯ Naaswenners: Bastion
π Wenners: Gene Louw
o.13
π₯ Naaswenners: Mikro
π Wenners: Eikestad
π RUGBY
PLAATKOMPETISIE
o.10
π₯ Naaswenners: Swartland
π Wenners: Eversdal
o.11
π₯ Naaswenners: Durbanville
π Wenners: Eversdal
o.13
π₯ Naaswenners: Stellenbosch
π Wenners: Gene Louw
TROFEEKOMPETISIE
o.10
π₯ Naaswenners: Eikestad
π Wenners: Durbanville
o.11
π₯ Naaswenners: Gene Louw
π Wenners: Eikestad
o.13
π₯ Naaswenners: Liebenberg
π Wenners: Eikestad
πΈ βN DAG VOL HERINNERINGE!
Van die opwinding op die veld tot die glimlagte langs die baan β ons deel graag βn paar foto's van βn onvergeetlike dag! ππΈ
βn REUSE DANKIE aan ons fantastiese borge wat hierdie dag moontlik gemaak het:
β Elto Towers
β Food Lover's
β RSD Rugby
β Group 1 Automotive
β Living Ball
β Must Be Nice Clothing
Julle ondersteuning maak dit moontlik om vir ons leerders sulke wonderlike geleenthede te bied. Ons waardeer elke bydrae opreg! ππ»
Baie dankie aan almal wat deel was van die Elto Towers Toernooi 2026 β spelers, afrigters, ouers, ondersteuners, beamptes, skole en borge. π
Wat βn ongelooflike dag van sport, vriendskap, spanwerk en sportmangees! ππππ
Tot volgende jaar! π