Moms and Tots Krugersdorp

Moms and Tots Krugersdorp Moms and Tots Workshop: Join the fun while stimulating the love of learning in your toddler. Suitable for toddlers aged between 12 months to 3.5 years

Learn while you play.. A programme developed for toddlers to enhance co-ordination, perception skills and enrich the mother/toddler relationship
Moms and Tots Workshop is offered once a week

10/05/2015
Aan almal geniet kwartaal 2.... super opgewonde
12/04/2015

Aan almal geniet kwartaal 2.... super opgewonde

09/04/2015
09/04/2015

Nuwe kwartaal om die draai. .mammas Wat belangstel om deel te hê in Al die pret. ..skakel my gerus. . Kwartaal begin Donderdag 16 April. .. soveel Nuwe dinge vir Al my maatjies. ..

Donderdag klas. .. was so lekke. ..
20/02/2015

Donderdag klas. .. was so lekke. ..

Ons Pottery klas vandag saam Tannie Sanet. ..handjies en voetjies. . Somme baie pret! !!
03/02/2015

Ons Pottery klas vandag saam Tannie Sanet. ..handjies en voetjies. . Somme baie pret! !!

02/02/2015

Dinsdag die 3de Februarie het ek n dame gekry Wat n potter bakkers klas kom gee vir die jonges (mamma kom saam). Sanet kom doen n afdruk van hulle voete. .. met Valentyns dag om die draai, kan dit n pragtige geskenk wees. Kom wees deel in die pret om 14:00. Kostes R90. Laat weet as ons n bolletjie klei vir jou eenkant kan hou. ..

Ons Saterdag klas. ... so n lekke dag. ..
31/01/2015

Ons Saterdag klas. ... so n lekke dag. ..

Markus en Pappa speel lekker in Moms and Tots se sandput. ..
25/01/2015

Markus en Pappa speel lekker in Moms and Tots se sandput. ..

Na n baie baie lekker dag in die Mom's and Tots klas,  het ek n paar foto's van ons "messy play" tafels. .. almal het di...
22/01/2015

Na n baie baie lekker dag in die Mom's and Tots klas, het ek n paar foto's van ons "messy play" tafels. .. almal het dit so geniet. Dankie vir al die mammas wat deel was van die dag. ..

En so pak ons alles uit. ... sien amper al ons nuwe maats. ..
18/01/2015

En so pak ons alles uit. ... sien amper al ons nuwe maats. ..

Markus,  help pappa om matte uit te rol. .. dankie my pikkewyne. ..
18/01/2015

Markus, help pappa om matte uit te rol. .. dankie my pikkewyne. ..

Address

Russel Street 9
Krugersdorp
1740

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Moms and Tots Krugersdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Moms and Tots Krugersdorp:

Shortcuts

Share

Category