20/08/2026
Skeur, frommel en plak oefeninge ๐๐
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Woepies Wurm Kleuterskool, School, 41 Nassau Street, Krugersdorp.
20/08/2026
Skeur, frommel en plak oefeninge ๐๐
12/08/2026
Vandag het ons 'n hoender gevoer en gevryf ๐๐ฅ
12/08/2026
As dit koud is buite, bou ons n lekker fort binne ๐คฉโบ๏ธ
12/08/2026
๐๐จ๐ผ
12/08/2026
Ons bou lekker torings ๐คฉ๐
05/08/2026
๐ Vandag het ons klein boertjies geleer hoe om 'n koei te "melk"! Die laggies was aansteeklik en die opgewondenheid groot toe die "melk" uit die spene begin kom. Deur speel leer ons elke dag nuwe vaardighede terwyl ons hope pret het! ๐ฅ๐ฑ
30/07/2026
๐ซโ Pinkies in die lug... ons hou teepartytjie! ๐
Ons klein gaste het heerlik saam tee "geskink", gesels en gelag. Maar tussen al die pret deur was daar sommer baie leer ook!
Deur die tee versigtig uit die teepot in die koppies te skink, het hulle fyn motoriese vaardighede en hand-oog-koรถrdinasie geoefen. Hulle het ook mooi geluister wanneer 'n maat iets vra voor hulle dit aanstuur, geleer om geduldig te wag vir hulle b***t en om die lekkernye en teestelletjies met mekaar te deel.
29/07/2026
Klein vingertjies, groot drome ๐คฉ
29/07/2026
Ons oefen om te balanseer ๐คฉ
06/07/2026
Vakansie lekkerte ๐คฉ๐ฌโ๏ธ
| Monday | 06:30 - 18:00 |
| Tuesday | 06:30 - 18:00 |
| Wednesday | 06:30 - 18:00 |
| Thursday | 06:30 - 18:00 |
| Friday | 06:30 - 18:00 |