Hoërskool Monument High

Hoërskool Monument High MONNAS - 'n Skool waar die leiers van môre kan leer en leef. Waardes waarvoor Hoërskool Monument staan:
1. Monnas bied die volgende aan:
1.

Ons is trots op die tradisies wat ons het en sal daarna streef om dit in die toekoms verder te ontwikkel en te vestig.
2. Ons sal die waardes wat Hoërskool Monument onderskryf op 'n geloofwaardige en eerlike wyse uitleef.
3.Om verantwoordelike en lojale samewerking tussen die skool en die gemeenskap te bewerkstellig.
4. Om erkenning te gee aan individue wat aanvaarbare lewenswaardes in ons omgewing uitleef.
5. Ons sal daarna poog om met entoesiasme 'n dinamiese skoolgemeenskap te skep. Sport

Atletiek (skool + klub)
Rugby
Krieket
Netbal
Hokkie
Tennis
Landloop
Muurbal
Jukskei
Fietsry
Swem
Skaak
Gholf
E-sport


2. Kultuur

Magneetskool (musiek)
Drama
Debat
Speech Guild
Koor
Revue
Toneel
Talentaand

3. Sosiaal

Mej Monnas

4. Akademie
Olimpiades

Baie GEES en baie TRADISIES!

07/10/2026
MONNASMATRIEKS 2026YOUR LAST FIRST DAY OF SCHOOL...LEES HIERDIE MOOI SKRYWE VAN Kom by die skool uit, gryp die laaste ge...
06/10/2026

MONNASMATRIEKS 2026

YOUR LAST FIRST DAY OF SCHOOL...

LEES HIERDIE MOOI SKRYWE VAN

Kom by die skool uit, gryp die laaste geleentheid aan om aan jou toekoms te slyp.


06/10/2026

Baie geluk meneer Jan! 🥳

MONNAS-SKOONHEIDHuge congratulations to Dené Cronjé (Grade 11) for representing at the Toddler and Tween of the World 20...
05/10/2026

MONNAS-SKOONHEID

Huge congratulations to Dené Cronjé (Grade 11) for representing at the Toddler and Tween of the World 2026 finals in Klerksdorp!

Competing alongside talented contestants from South Africa and Botswana, Dene shined across haute couture, top model, and talent categories during this festive 3-day celebration of confidence, creativity, and community spirit!

Dene was crowned Junior Miss Toddler & Tween of the world.

Monnas is baie trots op jou Dene. Jy is beeldskoon.


MONNAS-RUITERSPORTMonnas is proud of Shaylee that represented Monnas at Nationals this year! She ended up taking 8th and...
05/10/2026

MONNAS-RUITERSPORT

Monnas is proud of Shaylee that represented Monnas at Nationals this year!

She ended up taking 8th and 18th in my Prix Caprili classes.



MONNAS-BERGFIETSNasionale Bergfietskampioenskappe te Coetzenburg stadion, StellenboschEduan Bruwer en Anri van Jaarsveld...
05/10/2026

MONNAS-BERGFIETS

Nasionale Bergfietskampioenskappe te Coetzenburg stadion, Stellenbosch

Eduan Bruwer en Anri van Jaarsveld was verkies om 2-3 Oktober Monnas en Gauteng te verteenwoordig by die Nasionale Bergfietskampioenskappe.

Dag 1 - 2 September.

Anri (Dogters o.17) ry ń ongelooflike wedren en eindig 11de in SA op 'n baan wat almal skills tot die uiterste beproef het.

Die tegniese goggas het ongelukkig vir Eduan (Seuns o.18-19) die dag moeilik gemaak, maar 'n Monumentaar gaan lê nie.

Dag 2 - 3 Oktober

Wind @ 65km/h

Ryers val regvoor Anri by die wegspring, sy staan op en veg terug van agter af om algeheel 15de te eindig.

Eduan eindig algeheel 37ste na 'n moeilike dag met die wind en stof saam met die land se beste Junior manne.

Baie geluk aan albei van julle. Julle het Monnas en Gauteng se naam hoog gehou.

Monnas is trots op elke ryer wat hierdie jaar sy/haar heelbeste vir die skool gegee het.



Address

Blommenstein Street
Krugersdorp
1739

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:00
Tuesday 07:30 - 14:00
Wednesday 07:30 - 14:00
Thursday 07:30 - 14:00
Friday 07:30 - 13:30

Telephone

+27119531165

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Monument High posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Monument High:

Shortcuts

Share

Category