25/09/2026
πΏπ¦ MY LAND, SUID-AFRIKA! πΏπ¦β€οΈ
Wat βn besonderse manier om ons tema af te sluit! π₯° Vandag het ons die kleure, kulture, tale en tradisies wat ons pragtige Suid-Afrika so uniek maak, gevier. ππΏπ¦
Ons juffrouens het trots iets van hul kultuur aangetrek, stories en tradisies gedeel, die volkslied saam gesing en natuurlik behoorlik gedans! ππΎπΊπ½ Van Zoeloe- tot Tswana-danse, selfs bietjie sokkie, daar was groot pret! πΆππΌ
By Besige Bosapies leer ons maats van kleins af dat ons dalk verskillend lyk, praat en leef, maar dat elkeen se kultuur iets besonders is om te vier. β€οΈπππ
Dit is altyd βn fees om βn Besige Bosapie te wees! ππ
πΏπ¦