Laerskool Protearif

Laerskool Protearif Laerskool Protearif is `n laerskool aan die Wes Rand (Krugersdorp) met `n leerder getal van net duskant die 600 leerders. krieket en rugby. www.protearif.co.za

Samevatting:

Akademie

Gemiddeld van 27 leerders per klas
Gebruik van o.a. E-beam tegnologie in die klas
Ervare en top gekwalifiseerde personeelkorps
Uitgebreide ondersteuningsplan vir leerders
en vele meer…

Sport 2014:

Atletiek Kringspan x 51 atlete
Atletiek Krugersdorpspan x 8 atlete
Atletiek D2-span x 4 atlete

Rugby ligawenners x 3 spanne
Rugby Leeus wenners: Eerstespan
Rugby Leeus naaswenners: O/9-span
Provinsiale rugbyspelers x 4 spelers
Wes-rugbyspelers x 6 spelers

Krugersdorp Netbal-span x 1 speler

Hokkie D2-uitspele x 2 spanne
Hokkie O/13 Seuns D2-span x 1 speler
Hokkie O/11 Dogters D2-span x 2 spelers

Krieket ligawenners x 1 span
Krieket Gauteng-Wes wenners: Eerstespan
Krieket Krugersdorp span x 10 spelers
Gauteng-Wes span x 4 spelers
Gauteng Regional span x 1 speler

Tennis Ligawenners: O/13 Dogterspan
Tennis O/12 Seuns D2-span x 1 speler

Talle leerders presteer nasionaal en provinsiaal in buite kurrikulêre aktiwiteite wat stoei, Jeug-skou (kleinvee), karate ens insluit. Proties bied ook boogskiet aan asook klinieke in o.a. Kultuur 2014

Onderskeie Raca-afdelings deelname x 116 leerders
Onderskeie Raca-afdeling wenners x 7 leerders
Senior en junior koor
Senior en junior Spreekkoor
ATKV-Toneel: “Thysie soek `n huisie”
Individuele redenaars x 9 leerders
Groep redenaars x 4 leerders

Personeelbetrokkenheid - Buitemuurs 2014

Netbal Gauteng Skeidsregters x 4
Goue Leeus A-paneel Rugbyskeidsregter x 2
SARU Skeidsregters Akademie squad x 1
Provinsiaal/Streekspan afrigters x 3
Verskeie personeel is ook betrokke by die organisering van hul sportsoorte in ons streek.

Address

Sterkfontein Road
Krugersdorp
1739

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:30
Tuesday 07:30 - 14:30
Wednesday 07:30 - 14:30
Thursday 07:30 - 14:30
Friday 07:30 - 14:30

Telephone

0119566358

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Protearif posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Protearif:

Shortcuts

Share