03/09/2013
Jan de Klerk
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Jan de Klerk, School, Krugersdorp.
03/09/2013
Fred Ferreira Hi ek soek lizelle bezuidenhout van 1985 se kontak detail ASB thx 0741884654
Wynand Harmse
Wynand Harmse Matrieks van 1987 is daar nog van julle daar buite. Woon nou in Vryheid KZN. Nog nie n Reunie bugewoon nie. Sal in kontak moet kom met almal.
Christinne Willemse
Ek is op soek na almal wat in 1987 saam met my in st 8 was ek ook op soek na tania venter weti wat haar van nou is nie as enige iemand my onthou of saam mt my op skool was is julle welkom om my te add ek was christinne Byleveld ek nou Willemse sien uit om van julle te hoor
Myra Prinsloo
Ek is op soek na enige skoolmaats van 1966 en 1967 wat in Jannas was, toe Juffrou Grobler nog ons huishoudkundige onnie was. Myra Prinsloo (de Villiers)
Rina Smith
Hey jul almal wat sa my opskool was inv my vanaf 1979 tot 1982
Marina Burger
Ek is op soek na die Matriekulante van 1980. Ek het n group gestig op my profile sodat julle kan aansluit. Kom ons kyk hoeveel van ons skool vriende ons kan opspoor.Groete
April 4
Fred Ferreira
Hi ALMAL!! ek soek graag hulp om die hoofdogter LIZELLE bezuidenhout VAN 1985 OP TE SPOOR weet nie wat is haar getroude van nie! skakel my op 0741884654 thx f ferreira
Ek is opsoek na matrieks van 1974. Inbox my. Maria van der Merwe (Britz)
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Website
Address
Krugersdorp