CVO Skool Wesrand

CVO Skool Wesrand Christelike Volkseie Onderwys Skool Wesrand Dit is ons mening dat die staat nie hierdie waardes vir ons kinders bied nie.

CVO Skool Wesrand is ‘n ouerskool wat eienaarskap neem van hulle kinders se opvoeding en dit nie aan die staat oorlaat nie. Die hoekstene van die opvoeding word gevorm deur ‘n Christelike-gereformeerde lewens- en wereldbeskouing, die uitlewing en uitbouing van die Afrikaner se volkseie geskiedenis, kultuur, taal en die verskaffing van gehalte onderwys. Inteendeel, hulle waardestelsel is nie Christelik nie en ook volksvreemd. Hierdie waardestelsel word op ‘n subtiele wyse verkoop en bevorder in die staat se leermateriaal. CVO Wesrand is gebore uit die versigting van Christelik Afrikaner ouers om vir hulle kinders die waardes soos bo genoem te bied. Die skool bestaan al sedert 1994 en is geakrediteer deur UMALUSI en is geregistreer by die onderwysdepartement. CVO Skool Wesrand is nie gerig op winsbejag nie en alle fondse wat ge-in word, word aan die skool spandeer. Alhoewel die standaard en gehalte van onderrig die van staatskole by verre oorskry, is die skoolfonds kompeterend met die van staatskole.

Mooi só Deanna! Jy maak ons trots!
03/08/2026

Mooi só Deanna! Jy maak ons trots!

Mooi so! Trots op julle! 🥁🎹🪈🪇 ( The good, the bad and the ugly)81. 5 %!
03/08/2026

Mooi so! Trots op julle! 🥁🎹🪈🪇 ( The good, the bad and the ugly)
81. 5 %!

Paardekraal Monument Die Hereboontjies/ Jan van Riebeeck boontjies wat CVO Skool Wesrand uitgedeel by die herdenking van...
03/08/2026

Paardekraal Monument Die Hereboontjies/ Jan van Riebeeck boontjies wat CVO Skool Wesrand uitgedeel by die herdenking van die Jan van Riebeeck Gelofte kan nou al op ñ sonnige vensterbank geplant word. September sodra die laaste ryp verby is kan dit uitgeplant word. Hier begin die boontjie kop uit te steek. Laat ons plant en bou!

Vanoggend het ons meer van Krugersdorp se konsentrasiekamp geleer. Kinder grafte, ou bakoond fondasie, Devils penny, pra...
24/07/2026

Vanoggend het ons meer van Krugersdorp se konsentrasiekamp geleer. Kinder grafte, ou bakoond fondasie, Devils penny, pragtige breekware, interessante plantlewe en ware Geskiedenis verhale gehoor en belewe! Baie dankie Freddie! Ons sien uit om nog meer te leer! Krugersdorp Kultuurnetwerk

03/07/2026

𝗢𝗡𝗦 𝗗𝗥𝗜𝗘 𝗣𝗜𝗟𝗔𝗥𝗘

𝗖𝗛𝗥𝗜𝗦𝗧𝗘𝗟𝗜𝗞
Christelike onderwys onderskryf die beginsels van die Skrif om 'n stewige fondasie vir jou kind se toekoms te vestig.

𝗩𝗢𝗟𝗞𝗦𝗘𝗜𝗘
Uit die woorde van President Kruger: "Neem uit die verlede alles wat goed en mooi is, vorm daarna jou ideaal en streef dan om dit in die toekoms te verwesenlik."

𝗨𝗜𝗧𝗡𝗘𝗠𝗘𝗡𝗗𝗘 𝗢𝗡𝗗𝗘𝗥𝗪𝗬𝗦S
'n Verrykte kurrikulum om jou kind vir die toekoms in die internasionale mark voor te berei.

Skryf jou kind in by ‘n CVO-skool!

www.bcvo.co.za

25/06/2026

Address

NG Kerk Paardekraal Nicolas Smit Avenue Monument
Krugersdorp
1732

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:00
Tuesday 07:30 - 14:00
Wednesday 07:30 - 14:00
Thursday 07:30 - 14:00
Friday 07:30 - 13:00

Telephone

+27722722879

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CVO Skool Wesrand posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share