Kleuter Akademia

Kleuter Akademia Jou kind se tweede huis vol liefde en sorg. Saam bou ons n liefde vir leer!🌈

Your child’s second home, filled with love and care.
(2)

Together we build a love for learning!🌈

03/10/2026
πŸŽ‰ Die skoolvakansie is verby! πŸ˜”πŸ’›Ons maatjies by Kleuter Akademia het hulle gate uit geniet, lekker gerus en baie mooi he...
20/07/2026

πŸŽ‰ Die skoolvakansie is verby! πŸ˜”πŸ’›

Ons maatjies by Kleuter Akademia het hulle gate uit geniet, lekker gerus en baie mooi herinneringe gemaak.

Nou is ons uitgerus, vol energie en gereed om die 3de kwartaal met oorgawe af te skop! πŸš€πŸ“šβœ¨

Ons sien uit na nog ’n kwartaal vol pret, leer, lag en nuwe avonture saam met al ons maatjies.

Welkom terug! 🌈

πŸŽ‰ Vandag vier ons ons skool se spesiale pappas! πŸŽ‰Baie dankie aan al die wonderlike pa’s wat elke dag liefde, leiding en ...
19/06/2026

πŸŽ‰ Vandag vier ons ons skool se spesiale pappas! πŸŽ‰

Baie dankie aan al die wonderlike pa’s wat elke dag liefde, leiding en ondersteuning aan ons kinders gee. Julle speel ’n onskatbare rol in hulle lewens en ons waardeer elke oomblik wat julle saam met hulle deel.

Gelukkige Vadersdag aan al ons ongelooflike pappas! Ons hoop julle voel vandag ekstra spesiaal.

πŸŽ‰ Today we celebrate the special dads at our school! πŸŽ‰

A huge thank you to all the amazing fathers who provide love, guidance, and support to our children every day. You play an invaluable role in their lives, and we appreciate every moment you share with them.

Happy Father’s Day to all our incredible dads! We hope you feel extra special today.

Ons het Saterdag ons wonderlike mamma’s gevier tydens ’n spesiale Moedersdag-tee. 🌸Baie dankie aan elke mamma wat die og...
11/05/2026

Ons het Saterdag ons wonderlike mamma’s gevier tydens ’n spesiale Moedersdag-tee. 🌸

Baie dankie aan elke mamma wat die oggend saam met ons kom geniet het. Julle teenwoordigheid het die dag ekstra besonders gemaak.

Ons waardeer elke mamma en alles wat julle vir julle kinders doen. Julle is werklik kosbaar vir ons! πŸ’•

On Saturday we celebrated our wonderful moms with a special Mother’s Day tea. 🌸

Thank you to every mom who joined us and shared this special morning with us. Your presence made the day even more meaningful.

We appreciate each and every mom and all that you do for your children. You are truly special to us! πŸ’•

WΓͺleld boek dag 2026Kyk ons oulike karakters 🌸World book day 2026Look at our cute characters 🌸
24/04/2026

WΓͺleld boek dag 2026
Kyk ons oulike karakters 🌸

World book day 2026
Look at our cute characters 🌸

Vandag het ons Storieverteldag gevier en wat ’n wonderlike ervaring was dit nie! πŸ“šβœ¨Ons het die storie van Gouelokkies en...
20/03/2026

Vandag het ons Storieverteldag gevier en wat ’n wonderlike ervaring was dit nie! πŸ“šβœ¨
Ons het die storie van Gouelokkies en die Drie Beertjies op ’n visuele en interaktiewe manier vir die kinders uitgebeeld. Die kinders het dit ongelooflik geniet om deel te wees van die storie en het met groot opgewondenheid gekyk en geluister. Dit was ’n spesiale dag vol verbeelding, leer en pret! πŸ»πŸ’›

Today we celebrated Storytelling Day, and what a wonderful experience it was! πŸ“šβœ¨
We visually and interactively brought the story of Goldilocks and the Three Bears to life for the children. They absolutely loved being part of the story and watched and listened with great excitement. It was a special day filled with imagination, learning, and fun! πŸ»πŸ’›

πŸŽ‰πŸ‘Ά Opedag by Kleuter Akademia! πŸ‘©β€πŸ«πŸ’›πŸ“… Saterdag 28 Februarie 2026 | 10:00–12:00πŸ“ 4 Chelsea Ave, Silverfields, KrugersdorpπŸŽ‰...
24/02/2026

πŸŽ‰πŸ‘Ά Opedag by Kleuter Akademia! πŸ‘©β€πŸ«πŸ’›
πŸ“… Saterdag 28 Februarie 2026 | 10:00–12:00
πŸ“ 4 Chelsea Ave, Silverfields, Krugersdorp

πŸŽ‰πŸ‘Ά Open Day at Kleuter Akademia! πŸ‘©β€πŸ«πŸ’›
πŸ“… Saturday, 28 February 2026 | 10:00–12:00
πŸ“ 4 Chelsea Ave, Silverfields, Krugersdorp

Address

4 Chelsea Street Silverfields Krugersdorp
Krugersdorp
1741

Opening Hours

Monday 06:00 - 18:00
Tuesday 06:00 - 18:00
Wednesday 06:00 - 18:00
Thursday 06:00 - 18:00
Friday 06:00 - 18:00

Telephone

+27104478213

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleuter Akademia posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category