Kinnerlant Kleuterskool

Kinnerlant Kleuterskool U kind is vir ons belangrik. Kom laat u kind met ‘n geruste hart in ons veilige bewaring. Your

08/10/2026

Ons Botterbekkies leer bietjie meer van Reptiele 🐍

06/10/2026

…. And we have a winner!!!!! 🏆

Baie dankie aan almal wat hard gewerk het om hierdie fondsinsameling ‘n sukses te maak!

Thank you to everyone who worked hard into making out fundraiser a huge success!

…. Ons speelgrond kry bietjie kleur 🎨Ons kan nie wag tot wat dit klaar is nie …
06/10/2026

…. Ons speelgrond kry bietjie kleur 🎨

Ons kan nie wag tot wat dit klaar is nie …

05/10/2026

Ons baba’s geniet skoolvakansie 💖

05/10/2026

Ons Hasies het ‘n lekker vakansie gehad!

Dankie The Char-Cute-rie   Vir die personeel se heerlike ete vandag 💖
05/10/2026

Dankie The Char-Cute-rie Vir die personeel se heerlike ete vandag 💖

Happy Teacher’s Day to our amazing Kinnerlant teachers! Vandag vier ons JULLE , die amazing mense wat elke dag met liefd...
05/10/2026

Happy Teacher’s Day to our amazing Kinnerlant teachers!

Vandag vier ons JULLE , die amazing mense wat elke dag met liefde, geduld en ’n hele klomp energie ons kinders se wêreld ’n beter plek maak.

Dankie vir elke drukkie, elke glimlag, elke les, elke traan wat julle afvee en elke klein hartjie wat julle help groei.

You are so much more than teachers. You are role models, comforters, encouragers, cheerleaders and sometimes even little superheroes!

Mag julle altyd onthou hoe belangrik julle is, hoeveel julle beteken en hoeveel klein lewens julle elke dag raak.

Thank you for helping shape little hearts and making the world a better place, one child at a time.

Happy Teacher’s Day, ladies!
Ons is baie lief vir julle en waardeer elkeen van julle!

15/02/2026

Address

Viljoenstraat 35
Krugersdorp
1739

Opening Hours

Monday 06:00 - 18:00
Tuesday 06:00 - 18:00
Wednesday 06:00 - 18:00
Thursday 06:00 - 18:00
Friday 06:00 - 18:00

Telephone

+27119536988

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kinnerlant Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kinnerlant Kleuterskool:

Share

Category