06/10/2026
HUISSPORT - 6 Okt. 2026
Baie geluk aan elke Norie wat vandag ‘n plek behaal het. Spesiale gelukwensing aan ons kampioen van kampioene:
Dogter - Lynné van Zyl (o/9)
Seun - Zethan Lingenfelder-Swart (o/9)
Die finale span word Donderdag bekend gemaak. Atlete wat 1ste, 2de en 3de plekke behaal het moet asb. alreeds begin oefen vanaf Donderdag.