06/10/2026
By Protie Kleuter Akademie is almal vir ons so spesiaal!
♥️Elke stukkie is spesiaal
🩵Elke stukkie is belangrik
🤍Elke stukkie word benodig
Om ‘n pragtige prent te vorm van gelukkige kleuters geanker in God. 🏆
Vir enige navrae kontak Helena 082 859 1537