100-jarige feesvieringe 2019 Laerskool Krugersdorp-Noord

100-jarige feesvieringe 2019 Laerskool Krugersdorp-Noord In 2019 vier ons die skool se 100-jarige bestaan. Indien jy aan Laerskool Krugersdorp_noord op een of ander manier verbonde was of is, like en share.

18/12/2022

Eskom se plan

Ons gaan see toe
17/12/2022

Ons gaan see toe

31/01/2019

:) looking in the mirror can be quite difficult these days :)

Burger Odendaal, die Blou Bulle se kaptein, was 'n leerder by Laerskool Krugersdorp-Noord. So ook Julian Redelinghuys (S...
28/09/2017

Burger Odendaal, die Blou Bulle se kaptein, was 'n leerder by Laerskool Krugersdorp-Noord. So ook Julian Redelinghuys (Springbok)en Stoney Steenkamp (Blou Bulle). Indien jy weet van 'n oudleerling van Ls Krugersdorp-Noord wat presteer het op enige gebied, laat weet ons.

18/09/2017

'Ligte! Aksie!'

R***e ~ 'As die gras groener is...' skop vanaand af met die openingsaand!

Mag elke Norie, Ouer, Ouma en Oupa dit geniet!

Sien julle daar!

Laerskool Krugersdorp Noord

07/09/2017

Baie dankie vir al die 'shares, comments en likes'. Moet asb nie ophou nie !

In 2019 vier ons die skool se 100-jarige bestaan. Indien jy aan Laerskool Krugersdorp_noord op een of ander manier verbonde was of is, like en share.

Wie herken van hierdie onderwysers? Comment!
05/09/2017

Wie herken van hierdie onderwysers? Comment!

Ouintin Botha, hoe lyk dit? Wat nou???
04/09/2017

Ouintin Botha, hoe lyk dit? Wat nou???

Like en share sodat ons jou naam op die Norie Vriendekring vir 2019 kan plaas.
04/09/2017

Like en share sodat ons jou naam op die Norie Vriendekring vir 2019 kan plaas.

Address

Derde Straat
Krugersdorp
1739

Telephone

822699723

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 100-jarige feesvieringe 2019 Laerskool Krugersdorp-Noord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category