Hoërskool Noordheuwel

Hoërskool Noordheuwel ‘n Skool waar uitnemendheid sy eie resies hardloop, daar ‘n passie is om voluit te lewe en veilige en gelukkige leerders hulself kan tuismaak
(424)

08/10/2026

CGL “Lions” Krieket

Wat ‘n ongelooflike prestasie. Noordheuwel lewer 18 Provinsiale spelers op na die onlangse proewe. Baie geluk aan die volgende spelers wat almal verkies is tot die onderskeie “Lions” spanne wat gedurende Desember aan die onderskeie “IPT” en Nasionale Toernooie gaan deelneem:

Meisies:

Onder 15
* Sue-Ann van Nieuwenhuizen
* Johané Smith
* Kyla Silvo

Onder 16
* Magdalene Ernst
* Liana Bezuidenhout

Onder 19
* Yana Olivier

Seuns

Onder 14
* Ewan Oosthuizen
* Wesley Hall
* Wemar Mostert

Onder 15
* Logan Swart
* Luhan Liebenberg
* Nathan Curle
* Wandre Phillips
* Nathan du Toit
* Rumon van Staden

Onder 17
* Liam Roets
* Reney vd Berg

Onder 19
* JD Bezuidenhout

⚜️SportOnsPassie | Hokkieprysuitdeling 2026 ⚜️Baie geluk aan al ons hokkiespelers met julle prestasies van die seisoen. ...
08/10/2026

⚜️SportOnsPassie | Hokkieprysuitdeling 2026 ⚜️

Baie geluk aan al ons hokkiespelers met julle prestasies van die seisoen. Julle het uitstekend gevaar! ‘n Groot dankie aan ons afrigters en ondersteuners. 👏🏼

Wil jy deel word van Nories?
08/10/2026

Wil jy deel word van Nories?

⚜️SportOnsPassie | Netbalprysuitdeling 2026 ‘n Spesiale aand om ons netbalspelers se harde werk, toewyding en mooi prest...
07/10/2026

⚜️SportOnsPassie | Netbalprysuitdeling 2026
‘n Spesiale aand om ons netbalspelers se harde werk, toewyding en mooi prestasies te vier!

⚜️WERKSGELEENTHEID⚜️Kommersiële Bestuurder (Beheerliggaamaanstelling)Aansoeke kan per e-pos gestuur word na: hoof@nories...
07/10/2026

⚜️WERKSGELEENTHEID⚜️
Kommersiële Bestuurder (Beheerliggaamaanstelling)

Aansoeke kan per e-pos gestuur word na: [email protected]

Sluitingsdatum: Woensdag, 21 Oktober 2026 • Aanvangsdatum: Januarie 2027

BLITZE HOKKIE-AKADEMIE | KWARTAAL 4 🏑 Die fokus vir hierdie kwartaal is op vaardigheidsontwikkeling, spelbegrip en voorb...
06/10/2026

BLITZE HOKKIE-AKADEMIE | KWARTAAL 4 🏑

Die fokus vir hierdie kwartaal is op vaardigheidsontwikkeling, spelbegrip en voorbereiding vir die 2027-seisoen.

Plek: Hoërskool Noordheuwel Astro
Kontak Coach Wade vir enige navrae, registrasie of meer inligting:
Wade Botha | 084 409 5973

Registrasievorm: https://forms.gle/s3NXMjRmriQvjyv89

KultuurOnsTrots  | 🎭 ATKV Tienertoneel-finaal by die Kunstekaap-teater 🎭Noordheuwel se toneelspelers het uitgeblink en i...
06/10/2026

KultuurOnsTrots | 🎭 ATKV Tienertoneel-finaal by die Kunstekaap-teater 🎭

Noordheuwel se toneelspelers het uitgeblink en is met die volgende toekennings beloon:

🏆 3de plek - ATKV Beste Produksie in die land:
Op die Rug van Reuse

🏆 Wenners:

Beste Klankoperateur:
Markus Knop (2de jaar)

Beste Beligtingsoperateur:
Connor Mackenzie (2de jaar)

Beste Ondersteunende Aktrise:
Anzelle Vorster

🏅 Nominasie:

Beste Verhoogbestuurder:
Lumé Smit
Caileigh Joubert

Beste Hantering van Tegniese Aspekte:
Hildemar en Reuse

Beste Akteur in ’n Ondersteunende Rol:
Keagan Swart

Beste Aktrise in ’n Ondersteunende Rol:
Paige Alexander (Reuse)

Beste Aktrise in ’n Hoofrol:
Lenadri Groenewald
Karah Pieterse

Beste Ensemble:
Reuse

Beste Regisseur:
Robert en Marietjie (Reuse)

🏆 ATKV - Aktriserolkontrak:
Anzelle Vorster

Wat ’n wonderlike manier om die toneelseisoen af te sluit! Norie Toneel Tribe, julle het ons ongelooflik trots gemaak in 2026!

Baie geluk!
06/10/2026

Baie geluk!

Die Norie-Stapklub het die vakansie Fanie Botha staproete aangepak in die reën! 🪲🌿
05/10/2026

Die Norie-Stapklub het die vakansie Fanie Botha staproete aangepak in die reën! 🪲🌿

Sterkte met Kwartaal 4, Nories! 💙Kan julle glo? Die einde van die jaar is byna hier…Doen julle bes met kwartaal 4! Bly p...
05/10/2026

Sterkte met Kwartaal 4, Nories! 💙

Kan julle glo? Die einde van die jaar is byna hier…

Doen julle bes met kwartaal 4! Bly positief en geniet die laaste paar weke saam! Julle het dit! 💪🏼✨

Address

Bell Drive, Noordheuwel
Krugersdorp
1739

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Noordheuwel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Noordheuwel:

Shortcuts

Share

Category