Dagmoeder in Monument

Dagmoeder in Monument Met God se genade en 31 jaar ervaring versorg ek 2–3 kleintjies in ‘n veilige, liefdevolle omgewing.

24/09/2026

Waar klein hartjies oop is,
daar woon Jesus se liefde. 🙏🏻

Mag Jesus altyd oor julle waak, julle beskerm en julle lei. 🤍

“Laat die kindertjies na My toe kom…” – Markus 10:14 ✝️





A whole lot of happiness in one tiny little person.🩷🩷🩷🎀10 maande van pure oulikheid!🥹Van begin kruip tot nuwe tandjies w...
16/09/2026

A whole lot of happiness in one tiny little person.🩷🩷🩷

🎀10 maande van pure oulikheid!🥹

Van begin kruip tot nuwe tandjies wat deurkom, van nuwe geure en ’n verskeidenheid vaste kosse proe 🍓🥕, tot haar eie klein dance moves wanneer die musiek speel! 💃

Bella-Blom is besig om so vinnig groot te word! 🦷👣

Elke nuwe ontdekking, elke glimlaggie en elke mylpaal maak hierdie dagmoederhart sommer ekstra vol. 🤍




👣
🎀

💙 Gelukkige 2de verjaarsdag, liewe Danter! 🥳🎂🎊Dis jou 2de verjaarsdag hier by Tannie San! 🥹💙 Wat ’n voorreg om jou te si...
11/09/2026

💙 Gelukkige 2de verjaarsdag, liewe Danter! 🥳🎂🎊

Dis jou 2de verjaarsdag hier by Tannie San! 🥹💙 Wat ’n voorreg om jou te sien groei, leer en elke dag meer van jou oulike persoonlikheid te ontdek.

Jy kan al amper al die dieregeluide namaak 🐶🐮🦁🐱
Jy is ’n regte klein kosliefhebber — alles wat jou ogies sien, moet geproe word! Niks ontsnap jou ogies én jou eetlus nie! 😂👀
Jy is so ’n goeie maatjie vir Bella 👶 🎀 en jy help Tannie San sommer graag met enige takies.

Jy is ’n klein bondeltjie vreugde en bring soveel laggies, liefde en smiles waar jy gaan. 🥹💙

Mag Jesus jou altyd beskerm, jou voetjies lei en jou klein hartjie vul met liefde, vreugde en geluk. 👣🫶🏻

Geniet jou spesiale dag, ons klein, soetste mannetjie! 🎉

Mag jou 2de jaar gevul wees met nog meer avonture, ontdekkings, giggels en baie, baie liefde! 🥳🧸🎂

Baie liefde van Tannie San 🤗💙

’n Happie hier, ’n laggie daar… dis peuseltyd!Gelukkige magies, gelukkige hartjies.🥘🍟🍌🍓       🥰💛
06/09/2026

’n Happie hier, ’n laggie daar… dis peuseltyd!

Gelukkige magies, gelukkige hartjies.🥘🍟🍌🍓






🥰💛

Sy bring die sparkle, hy bring die smiles… saam maak hulle elke dag mooier. 💙 🩷Little girl, little boy, endless giggles ...
30/08/2026

Sy bring die sparkle, hy bring die smiles… saam maak hulle elke dag mooier. 💙 🩷

Little girl, little boy, endless giggles and endless joy...🧸🪇






🧸

19/08/2026

Klein handjies, groot konsentrasie! 🔢🧩

Speel-speel leer ons nommers herken en pas.



07/08/2026

Bella is reg vir die langnaweek!

Mag julle harte vol vreugde wees, julle huise vol lag en julle dae vol kosbare herinneringe saam met julle kleintjies. 👣💛

Langnaweek-groete van Tannie San se dagmoederhuis af! 🌈

27/07/2026
Elke glimlaggie herinner my hoekom ek doen wat ek doen. Kinders is nie net deel van my dag nie... hulle is deel van my h...
26/07/2026

Elke glimlaggie herinner my hoekom ek doen wat ek doen. Kinders is nie net deel van my dag nie... hulle is deel van my hart. 🤍👶

In elke speelmoment skuil 'n leermoment. Klein handjies wat mekaar vashou, klein hartjies wat saam groei, en herinnering...
15/07/2026

In elke speelmoment skuil 'n leermoment.
Klein handjies wat mekaar vashou, klein hartjies wat saam groei, en herinneringe wat vir altyd bly. 🤍🌿




Address

Monument
Krugersdorp

Telephone

+27823427250

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dagmoeder in Monument posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category