Hoërskool Bastion Alumni

Hoërskool Bastion Alumni Bastion Alumni

Kom sien ons sterre in aksie tydens die Buffelfees!
01/09/2026

Kom sien ons sterre in aksie tydens die Buffelfees!

28/08/2026

Goeiemore alle Alumni
Ons bied weereens ons spog Mnr en Mej Bastion aand aan. Soos u weet is dit ʼn geleentheid om op trots te wees en nie mis te loop nie. Graag wil ons uitreik en versoek indien enige van u bereid is om n prys of geskenk te borg dit hoog op prys gestel sal word. Geskenk of Finansieel sal ongelooflik waardeer word.
U kan met Me Jonker of Me Boshoff in kontak kom indien u iets kan of wil bydrae by 011 568 7500
Step step turn turn

09/06/2026

Indien enige oudleerder/ouer wil deel vorm as borg van ons Alumni netbalspan met oa. Lindie Lombard ens is u welkom om my te kontak by: [email protected]

Bastion netbal is aan die brand.
23/05/2026

Bastion netbal is aan die brand.

23/05/2026

Vriende van Bastion
🙏🏼

Sien julle vanaand.
24/03/2026

Sien julle vanaand.

📣 Kom ondersteun ons netbaltoerspanne en afrigters terwyl hulle teen mekaar in kompetisie “waiter” by Hennies in Krugersdorp!

🗓 Dinsdag, 24 Maart 2026
🕕 18:00
📍 Hennies, Krugersdorp

Sien julle almal daar!

18/03/2026

Jy verdien ’n tydjie weg!
Koop jou lootjie by juffrou Petru of by enige netbaldogter en steun ons span.

17/03/2026

Alle oud netbal en rugbyspelers maak gereed vir die datum. Verskeie buurskole het ons reeds uitgedaag!

Address

Trezona Avenue, Mindalore
Krugersdorp

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Bastion Alumni posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Bastion Alumni:

Shortcuts

Share

Category