Crescita Wiskunde Ekstra Klasse

Crescita Wiskunde Ekstra Klasse Crescita Wiskunde en Wetenskap Ekstra Klasse bied klein groepie klasse aan vir leerders vanaf Graad 7-12.

Kom ons maak die beste van die laaste kwartaal!
05/10/2026

Kom ons maak die beste van die laaste kwartaal!

18/08/2026
K W A R T A A L 3️⃣ ! !
20/07/2026

K W A R T A A L 3️⃣ ! !

Veels geluk liewe Annelu met jou verjaarsdag! So trots en dankbaar om jou deel van ons span te hê!
15/04/2026

Veels geluk liewe Annelu met jou verjaarsdag! So trots en dankbaar om jou deel van ons span te hê!

Mnr Teodoir V E R J A A R vandag! Mag dit vir jou ñ besonderse jaar wees, met oorvloed seën.Ons waardeer jou.🎉🎂🎁
07/03/2026

Mnr Teodoir V E R J A A R vandag!
Mag dit vir jou ñ besonderse jaar wees, met oorvloed seën.
Ons waardeer jou.🎉🎂🎁

Die hartklop van Crescita verjaar vandag! Truda, dankie vir jou drome, jou dryfkrag en die kennis wat jy elke dag so vry...
08/02/2026

Die hartklop van Crescita verjaar vandag!
Truda, dankie vir jou drome, jou dryfkrag en die kennis wat jy elke dag so vrygewig met ons almal deel.
Dankie vir elke lewe wat jy aanraak en elke verskil wat jy in ons leerders se toekoms maak.
Ons bid jou seën in oorvloed toe vir hierdie nuwe lewensjaar – mag dit gevul wees met vreugde, gesondheid en nog soveel vervulde drome.

Welkom aan Meneer Teodoir as deel van ons Crescita-span!Ons is opgewonde om hom aan julle bekend te stel. Meneer Teodoir...
02/02/2026

Welkom aan Meneer Teodoir as deel van ons Crescita-span!
Ons is opgewonde om hom aan julle bekend te stel. Meneer Teodoir is verantwoordelik vir die
Fisie Wetenskapklasse wat ons nuut by ons dienste vir 2️⃣0️⃣2️⃣6️⃣ bygevoeg het.
Ons sien uit na ’n jaar vol ontdekking, leer en groei saam met hom. 🔬🥼👨‍🔬

Address

Krugersdorp
1739

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:30
Tuesday 08:00 - 13:30
Wednesday 08:00 - 13:30
Thursday 08:00 - 13:30
Friday 08:00 - 13:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Crescita Wiskunde Ekstra Klasse posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Crescita Wiskunde Ekstra Klasse:

Shortcuts

Share

Category