17/01/2022
*Terug Skool Toe Alternatief*
Is jy ongelukkig met jou kind se skool plasing
Het jou kind Aanpassings of Gedrags probleme.
Sukkel jou kind om te Leer of te Konsentreer.
Word jou kind geboelie.
Of benodig jou kind wiskunde of Wetenskap Ekstra Klasse.
Kyk gerus hierna en skakel of Whatsapp ons.
082 352 0025