30/09/2026
🌻 KLEIN LYFIE. GROOT ENERGIE. GROOT ONTWIKKELING. 💛
As jou kind deur die huis hardloop, op alles probeer klim, van die bank af spring en omtrent ALLES wil gooi… moenie bekommerd wees nie — hulle is nie noodwendig net “besig” nie. 😂
HULLE MOET BEWEEG! 🏃♀️🤸🧗
Deur speel en beweging ontwikkel kinders belangrike vaardighede wat hulle elke dag nodig het:
⚖️ Balans
🤝 Koördinasie
💪 Krag
🧠 Motoriese beplanning
👀 Liggaamsbewustheid
🏃♀️ Grootmotoriese vaardighede
En ja… om 47 keer op die bank te spring is darem ’n vorm van oefening… né? 😂 Maar kom ons gee daardie energie ’n bietjie meer rigting! 😉
By On The Move Kinetics gebruik ons prettige, doelgerigte beweging om kinders te help ontwikkel, nuwe vaardighede aan te leer en meer selfvertroue in hul lyfies te kry. 🌱💛
👶 Baba Stimulasie
🚶 Peuterrbewegings
🤸 Bewegingslesse
💪 Remediërende Kinderkinetika
Kom ons maak van “Ek kan nie!” → “KYK WAT KAN EK DOEN!” 🚀
📍 Noordheuwel, Krugersdorp
📩 Stuur vir my ’n boodskap indien jy meer wil weet oor die programme.