15/06/2026
Elke nuwe konsep, som, funksie of vergelyking wat jy verstaan dra by tot die groter som van jou sukses!
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Dr Curle’s Accelerated training. Wiskunde ekstra klasse, Education, 229 Bellstreet, Noordheuwel, Krugersdorp.
15/06/2026
Elke nuwe konsep, som, funksie of vergelyking wat jy verstaan dra by tot die groter som van jou sukses!
01/06/2026
Tick…Tock…die eksamen kom al hoe nader. Moenie wag tot die aand voor die toets om ‘n verskil te probeer maak nie. Skakel ons vandag nog-ons kan jou help om Wiskunde beter te verstaan.
Welkom by Dr Curle’s Accelerated Training. Wiskunde ekstra klas vir alle Graad 10-12 leerlinge. CAPS en IEB kurrikulum
Wonder jy hoe werk ons klasse?
So dankbaar en opgewonde vir sulke terugvoer!!
Kontak ons vandag vir n Wiskunde gym sessie.
Dis glad nie te laat om ‘n verskil te maak nie. Moenie dat jy uitmis in Universiteits keuring agv jou Wiskunde punte nie!
22/04/2026