Hoërskool Noordheuwel Alumni

Hoërskool Noordheuwel Alumni Blad vir oud-Nories

06/03/2025

Ons wil u graag uitnooi om te kliek op die onderstaande skakel van die splinternuwe Alumniblad.
Hierdie huidige blad verval op Vrydag, 28 Maart 2025.
Nooi gerus oud-Nories om die nuwe blad te volg.

https://www.facebook.com/share/1HZToWNo7t/?mibextid=wwXIfr

Nuwe blad vir oud - Nories

Trots op die oud -Nories!
20/02/2025

Trots op die oud -Nories!

06/02/2025

Ons wil graag van oud-Nories hoor wat tans in die buiteland woon/werk. Stuur gerus ‘n e-pos aan: [email protected]

Dokter Anika Loubser, ’n trotse Norie matrikulant van 2018, het haar MBChB graad aan die Universiteit van Pretoria volto...
08/01/2025

Dokter Anika Loubser, ’n trotse Norie matrikulant van 2018, het haar MBChB graad aan die Universiteit van Pretoria voltooi. Sy is tans besig met haar internskap in Potchefstroom, waar sy met passie en toewyding in die mediese veld dien.

Kyk net hier…
09/12/2024

Kyk net hier…

Oud-Norie, Maricell Prinsloo, tans CA student by NWU, is verkies tot HK Finansies en Akademie. Baie geluk!
05/12/2024

Oud-Norie, Maricell Prinsloo, tans CA student by NWU, is verkies tot HK Finansies en Akademie. Baie geluk!

Nog ‘n oud-Norie wat ons bitter trots maak! Geluk Miëtte!!
24/09/2024

Nog ‘n oud-Norie wat ons bitter trots maak! Geluk Miëtte!!

Geluk  aan  oud-Norie, Josias du Toit wat verkies is tot Primarius by Veritas koshuis, NWU.
06/09/2024

Geluk aan oud-Norie, Josias du Toit wat verkies is tot Primarius by Veritas koshuis, NWU.

Onder-Primaria Vergeet-My-Nie Dameskoshuis! Geluk oud-Norie Eldré!
06/09/2024

Onder-Primaria Vergeet-My-Nie Dameskoshuis!
Geluk oud-Norie Eldré!

Address

Bell Street
Krugersdorp
1739

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 14:00

Telephone

+27119541032

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Noordheuwel Alumni posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Noordheuwel Alumni:

Shortcuts

Share

Category