Laerskool Ebenhaeser

Laerskool Ebenhaeser Ons is 'n Afrikaanse Laerskool in die weste van Krugersdorp. Ons maak 'n verskil.

πŸŽ‰Graad 7 Entrepreneursdag 2026! πŸŽ‰Ons Graad 7’s het Vrydag, 4 September 2026, ’n fantastiese Entrepreneursdag gehad! πŸ›οΈπŸ’°D...
08/09/2026

πŸŽ‰Graad 7 Entrepreneursdag 2026! πŸŽ‰

Ons Graad 7’s het Vrydag, 4 September 2026, ’n fantastiese Entrepreneursdag gehad! πŸ›οΈπŸ’°

Dit was ’n reuse sukses en ons is ongelooflik trots op elkeen van ons Graad 7’s. πŸ‘πŸŒŸ Julle harde werk, kreatiwiteit, entrepreneursgees en entoesiasme het beslis gewys!

Welgedaan, Graad 7’s! πŸ₯³ Julle het ons trots gemaak! πŸ’™

πŸŽ‰πŸŽˆ Baie geluk met jou verjaarsdag! Meneer Wim πŸŽˆπŸŽ‰Mag hierdie nuwe lewensjaar vir jou gevul wees met vreugde, liefde, goei...
04/09/2026

πŸŽ‰πŸŽˆ Baie geluk met jou verjaarsdag! Meneer Wim πŸŽˆπŸŽ‰

Mag hierdie nuwe lewensjaar vir jou gevul wees met vreugde, liefde, goeie gesondheid en baie mooi herinneringe. Mag elke nuwe dag vir jou iets hΓͺ om oor dankbaar te wees, en mag al jou drome en wense een vir een waar word. 🌟

Geniet jou spesiale dag, word lekker bederf en maak die mooiste herinneringe! πŸ₯³πŸŽ‚
Mag die jaar wat voorlΓͺ nΓ³g beter wees as die vorige een! 🎁✨

Baie geluk en ’n geseΓ«nde verjaarsdag! πŸŽ‰πŸ₯‚

02/09/2026

Literacy day by die skool πŸ“š

Vandag 1 September het ons Geletterdheidsdag by die skool gevier. Die kinders het almal baie hard in hul klasse gelees en met groot entoesiasme aan die aktiwiteite deelgeneem. Dit was wonderlik om te sien hoe die leerders hul liefde vir lees uitleef! πŸ“–βœ¨

30/08/2026

Baie dankie aan almal wat Saterdag deel was van die plant van ons groentetuin! 🌱

Ons waardeer elkeen se harde werk, tyd en moeite opreg. Dit was wonderlik om saam te werk en iets mooi en betekenisvol te bou. πŸ₯•πŸŒΏ

’n Spesiale dankie ook aan PS Haven vir die ruim skenking van die saailinge. Ons waardeer julle ondersteuning en bydrae ongelooflik baie. πŸ™πŸ’š

Saam groei ons! 🌱❀️

30/08/2026

πŸ’™Baie dankie, WRAPD! πŸ’™

Ons wil graag ’n groot dankie sΓͺ aan West Rand Association for Persons with Disabilities (WRAPD) wat ons skool Vrydag besoek het! 🌟

Dankie dat julle ons leerders meer vertel het oor Loslitdag en die belangrikheid van insluiting, respek, aanvaarding en omgee vir persone met gestremdhede.

Ons waardeer die tyd en moeite wat julle gedoen het om hierdie belangrike boodskap met ons te deel. πŸ™πŸ»

Saam kan ons ’n verskil maak en ’n wΓͺreld skep waar elkeen aanvaar, gerespekteer en ingesluit word. πŸ’™

🎀🌟 Graad R Finance Speech – District Level 🌟🎀Trots op ons Graad R-leerders wat deelgeneem het aan die Finance Speech op ...
30/08/2026

🎀🌟 Graad R Finance Speech – District Level 🌟🎀

Trots op ons Graad R-leerders wat deelgeneem het aan die Finance Speech op distriksvlak! πŸ†πŸ‘

Baie geluk met julle harde werk, selfvertroue en puik prestasie. Ons is ongelooflik trots op julle! πŸ’™πŸŒŸ

Funky Socks Day vir die Graad R’s vandag! 🧦🌈 Julle het sommer super cool gelyk! 😍 Wat ’n klomp vrolike, funky sokkies! πŸ’•
27/08/2026

Funky Socks Day vir die Graad R’s vandag! 🧦🌈 Julle het sommer super cool gelyk! 😍 Wat ’n klomp vrolike, funky sokkies! πŸ’•

27/08/2026
Ons is baie trots op julle
24/08/2026

Ons is baie trots op julle

Address

Cnr Delport Avenue And Rusteburg Road
Krugersdorp West
1739

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:00
Tuesday 07:30 - 14:00
Wednesday 07:30 - 14:00
Thursday 07:30 - 14:00
Friday 07:30 - 01:30

Telephone

+27119533802

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Ebenhaeser posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category