Love & Hope Pre School

Love & Hope Pre School Rooted in Jesusโ€™ love, Love and Hope Preschool provides a safe, nurturing space where little ones learn, grow, and thrive.

๐ŸŽ„ Merry Christmas to our Love and Hope families! ๐ŸŽ๐ŸŽ„ Geseรซnde Kersfees aan al ons Love and Hope-gesinne! ๐ŸŽLuke 2:13-14 NK...
25/12/2025

๐ŸŽ„ Merry Christmas to our Love and Hope families! ๐ŸŽ

๐ŸŽ„ Geseรซnde Kersfees aan al ons Love and Hope-gesinne! ๐ŸŽ

Luke 2:13-14 NKJV
And suddenly there was with the angel a multitude of the heavenly host praising God and saying: โ€œGlory to God in the highest, And on earth peace, goodwill toward men!โ€

Dankie, Chanelle, vir die tydjie wat jy vir ons kinders gemaak het om die daggie mee af te sluit. Hulle was bederf met โ€™...
12/12/2025

Dankie, Chanelle, vir die tydjie wat jy vir ons kinders gemaak het om die daggie mee af te sluit. Hulle was bederf met โ€™n pakkie lekkernye wat soveel liefde bevat. Ons waardeer jou verskriklik baie. Baie dankie. ๐ŸŽ๐ŸŽ„

Thank you, Chanelle, for taking the time to help us close off the day with our children. They were spoiled with a little packet of treats filled with so much love. We truly appreciate you. Thank you so much. ๐ŸŽ๐ŸŽ„

๐ŸŽ„ Love and Hope Preschool โ€“ Kersdag 2025 ๐ŸŽ„Baie dankie aan almal wat weereens gehelp het om ons kinders se harte so bly t...
12/12/2025

๐ŸŽ„ Love and Hope Preschool โ€“ Kersdag 2025 ๐ŸŽ„

Baie dankie aan almal wat weereens gehelp het om ons kinders se harte so bly te maak. Hulle het dit vreeslik geniet, en ons is ongelooflik dankbaar. ๐Ÿ™Œ

Dankie aan Jesus vir alles wat Hy vir Love and Hope Preschool doen en vir die wonderlike mense wat Hy op ons pad sit.

Baie liefde, en โ€™n geseรซnde Kersfees en โ€™n voorspoedige Nuwejaar aan almal! ๐ŸŽ…๐ŸŽ„๐ŸŽ

---

๐ŸŽ„ Love and Hope Preschool โ€“ Christmas Day 2025 ๐ŸŽ„

A big thank you to everyone who once again helped make our childrenโ€™s hearts so happy. They absolutely loved it and we are so grateful. ๐Ÿ™Œ๐Ÿป

Thank you to Jesus for everything He does for Love and Hope Preschool and for the amazing people He places in our lives โœ๏ธโœจ

Sending lots of love and wishing everyone a blessed Christmas and a happy, prosperous New Year ๐ŸŽ…๐ŸŽ„๐ŸŽ

Love and Hope Pre~School Graduation 2025.Baie geluk.Ons gaan jul so mis en verlang;geniet die groot skool.Baie geluk ook...
12/12/2025

Love and Hope Pre~School Graduation 2025.Baie geluk.
Ons gaan jul so mis en verlang;geniet die groot skool.
Baie geluk ook aan almal wat toekennings ook gekry het, ons is baie trots op julle.

Love and Hope Pre-School Beroeps daggie. Dankie Tarra die fotos is pragtig.
15/11/2025

Love and Hope Pre-School Beroeps daggie. Dankie Tarra die fotos is pragtig.

15/11/2025

Beroepsdaggie by Love and Hope Pre School. Kinders was te pragtig. Dankie Jesus vir hierdie groot voorreg om saam hierdie kinders hul drome te kan deel.Julle almal is so spesiaal vir ons.

Bak en brou. En ons love dit Juffrou Wilma.
15/11/2025

Bak en brou. En ons love dit Juffrou Wilma.

Love and Hope Pre School skool fotos 2025. Baie dankie Tarra dis pragtig.
15/11/2025

Love and Hope Pre School skool fotos 2025. Baie dankie Tarra dis pragtig.

09/09/2025
Lente daggie 2025. Dagvol roomys en lekker pret op springkasteel. Dankie almal dit was baie lekker en dankie Cristell vi...
01/09/2025

Lente daggie 2025. Dagvol roomys en lekker pret op springkasteel. Dankie almal dit was baie lekker en dankie Cristell vir die lekker roomys.
Baie liefde
Wilma

Ouma en OUpa daggie 2025 dankie aan al die sponsers wat dit moontlik gemaak het dankie aan al die ouma s en oupa s wat d...
23/08/2025

Ouma en OUpa daggie 2025 dankie aan al die sponsers wat dit moontlik gemaak het dankie aan al die ouma s en oupa s wat daar was dit was regtig baie spesiaal en dankie Jesus vir die voorreg om dit te kan doen.
Dankie aan almal.
Baie liefde.

Address

H/V Windram En Delport Straat Nr 94
Krugersdorp West
1739

Opening Hours

Monday 07:00 - 16:00
Tuesday 07:00 - 16:00
Wednesday 07:00 - 16:00
Thursday 07:00 - 16:00
Friday 07:00 - 16:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Love & Hope Pre School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Love & Hope Pre School:

Shortcuts

Share

Category