13/02/2026
Esperanza Akademie: Ons het die lekkerste Valentynsdag piekniek saam met ons Esperanza Akademie leerders geniet ❤️
Lag, liefde en soveel mooi herinneringe onder die son.
Dankie aan elke leerder wat die dag so spesiaal gemaak het!
We enjoyed the most beautiful Valentine’s Day picnic with our Esperanza Akademie learners ❤️
Laughter, love, and so many special memories made under the sun.
Thank you to every learner who made the day so incredibly special!