Trendy Study Zone

Trendy Study Zone Secure aftercare facility for Monnas learners Gr8-12

10/08/2025
Monnas Gr 8’gies  van 2026 - het julle al ingeskryf by die awesome nasorg oorkant die skool ?
17/06/2025

Monnas Gr 8’gies van 2026 - het julle al ingeskryf by die awesome nasorg oorkant die skool ?

Welkom terug julle !! Hier is Monnas se boekstoortye, maak seker jy weet wanneer en waar om jou boeke te gaan haal 🤗
10/01/2025

Welkom terug julle !!
Hier is Monnas se boekstoortye, maak seker jy weet wanneer en waar om jou boeke te gaan haal 🤗

Monnas Gr 8’gies  van 2025 - het julle al ingeskryf by die awesome nasorg oorkant die skool ?
03/12/2024

Monnas Gr 8’gies van 2025 - het julle al ingeskryf by die awesome nasorg oorkant die skool ?

31/10/2024

Ons het nog plek by ons awesome nasorg reg oorkant die pad. Spesiaal vir Monnas tieners 🫶🏻 Kom loer gerus in ! Julle sal dit love 🌷

Laaste Rekord eksamen vraestel vandag !!  Well done my bokkie, you made it 🫶🏻
18/09/2024

Laaste Rekord eksamen vraestel vandag !! Well done my bokkie, you made it 🫶🏻

15/08/2024

Here, ek roep uit en lig my kinders op na U. Vader, U het hulle aan my geleen en ek verklaar dat GEEN wapen wat teen hulle gevorm word, voorspoedig sal wees nie! Ek kanselleer elke opdrag van die vyand wat poog om hulle te vernietig. Ek spreek die bloed van Jesus oor hulle... hulle sal lewe en nie sterf nie en die werke van die Here in die land van die lewendes verkondig! Hulle SAL suksesvol wees, hulle SAL voorspoedig wees, hulle SAL guns in oorvloed ontvang, en hulle SAL U liefhê en dien met hulle hele wese! Ek verwag hierdie met vrymoedigheid en verklaar dit is gedoen, in die magtige Naam van Jesus!!!
Amen🙏🏻❤️

Ek daag alle ouers uit om te herpos.
Daar is KRAG in ons gebede vir ons kinders.
Amen 🙏🏻

Groentjie konsert is verby - EN NOU ? Jou kind het glad nie nodig om alleen by die huis te bly nie ! Skakel ons vandag !
05/02/2024

Groentjie konsert is verby - EN NOU ?

Jou kind het glad nie nodig om alleen by die huis te bly nie !

Skakel ons vandag !

Address

No 17, 2nd Street
Krugersdorp North
1739

Opening Hours

Monday 13:00 - 18:00
Tuesday 13:00 - 18:00
Wednesday 13:00 - 18:00
Thursday 13:00 - 18:00
Friday 13:00 - 18:00

Telephone

+27726877828

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Trendy Study Zone posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category