Talkabout Singing & Music Lessons

Talkabout Singing & Music Lessons

Share

Teaching Singing & Music

Au clair de la lune 11/10/2021

Here is a question for you:
Who made the first known recording of the human voice, and in what year?

Edouard-Leon Scott de Martinville made the first known recording of an audible human voice, on April 9, in the year 1860. It was a 20-second recording of a person singing 'Au Clair de la Lune', a classic French folk tune. The French song was recorded on a phonautograph machine that could only record and not play back.

Au clair de la lune Au clair de la lune, mon ami Pierrot,Prête-moi ta plume, pour écrire un mot.Ma chandelle est morte, je n'ai plus de feu.Ouvre-moi ta porte, pour l'amour de D...

27/09/2021

Dit is wonderlik om te kan sing. Dit is een van die beste maniere om uiting aan jou gevoelens te gee. Die meeste mense kan sing, en kan 'n wysie hou, maar om werklik 'n goeie sanger te wees beteken dat daar sekere tegnieke is wat 'n sanger moet ontwikkel. Dit is die taak van 'n stemafrigter. Nie net leer 'n stemafrigter jou hoe om beter te sing nie, maar daar word ook ander vaardighede ontwikkel, soos byvoorbeeld 'n beter postuur, ekonomiese asemhaling en kontak met jou gehoor. Sang is ook 'n wonderlike manier om ontslae te raak van spanning en 'n groot hulpmiddel om depressie te beveg. Kontak Dawie Fourie vandag nog vir meer inligting op WhatsApp 0827440418 of besoek sy blad Talkabout Singing & Music Lessons

20/09/2021

'n Vinnige vraag vir julle aspirant liedjie skrywers? Waar begin julle 'n liedjie skryf? By die lirieke of die melodie? Wel, kom leer meer by Talkabout!!!! WhatsApp Dawie by 0827440418.

18/09/2021

Wil jy leer liedjies skryf? Wil jy leer hoe om jou woorde om te sit in musiek? Om jou eie liedjies te skryf is 'n goeie manier om rerig te leer om musiek beter te verstaan, en dit gee jou ook die geleentheid om uiting aan jou gevoelens te gee. Nou is die tyd om te leer en uiting aan jou drome te gee. Moenie uitstel nie. WhatsApp Dawie Fourie, 0827440418 vir meer inligting.

17/09/2021
17/09/2021

Wat is stemopleiding? Is dit net vir professionele sangers? Nee, beslis nie. Stemopleiding leer die student tegnieke en oefeninge om sy/haar stem to ontwikkel tot volle potensiaal. Of jy wil deel wees van 'n koor, 'n sanggroep of as 'n solis wil optree, dan is sangopleiding vir jou. Inteendeel, enige iemand wat hulle stem nodig het om 'n indruk op hulle gehoor te maak het stemopleiding nodig. Stemopleiding help jou nie net om beter te sing nie, dit help jou om meer konsekwent op die noot te sing, dit ontwikkel ook jou gehoor. Verder help dit om jou stemomvang sowel as drakrag van jou stem te vergroot. Dit is ook 'n uitstekende manier om jou selfvertroue te ontwikkel. Die meeste van ons studente het as skaam en teruggetrokke leerders begin, wat ontwikkel het in selfversekerde volwassenes wat met gemak enige gehoor kan toespreek. Stel jy of jou kinders belang om te sing of jou stem te verbeter? Kontak Dawie vandag op WhatsApp 0827440418 of besoek sy blad Talkabout Singing & Music Lessons

07/09/2021

Most people love to sing, even if it is just in the shower. But are there any benefits to singing? Scientists have shown that singing can help people dealing with anxiety. During times you experience anxiety, it will help if you control your breathing.

When you sing you are managing how you breathe because you will make use of long exhalations. Just as you sing a song phrase, you will exhale. On the other hand, you will inhale in-between song phrases. Breathing in such a manner works pretty much like breathing exercises known from the practice of yoga.

The result is that it helps you relax and thus reduces your sensation of anxiety.

Apart from managing your breathing, singing also helps you improve your posture. When you are experiencing anxiety, you are likely to make your shoulders hunch and resulting in you curling into yourself. When you sing, you are forcing yourself to straighten your shoulders and releasing the tension which is present. Thus, anxiety is released and we feel uplifted.

Would you like to improve your singing technique? Do you want to increase your range or learn how to perform. Would you like to write your own songs? Contact Dawie at 082 7440418 today.

Talkabout Singing & Music Lessons Teaching Singing & Music

30/08/2021

Hou jy van sing? Het mense al vir jou gese dat jy mooi sing, maar jy voel onseker oor jou stem? Wil jy dat jou dogter of seun hulle sangtalent ontwikkel? Moenie langer wag nie. Dawie Fourie is 'n musikant, sangafrigter en sanger met jare se ondervinding.
'n Sangafrigter is van onskatbare waarde om jou te help met die ontwikkeling van jou stem, jou asemhaling, sowel as projeksie en 'n verskeie ander sangtegnieke. Vir kinders help sangafrigting nie net met die ontwikkeling van hulle stemme nie, maar help hulle ook met sosiale en selfvertroue ontwikkeling. Sangafrigting het geen ouderdomsbeperking nie.

Dawie bied ook klasse aan in guitar en keyboard, asook musiekteorie. Kontak hom nog vandag op WhatsApp 082 7440418 vir 'n afspraak. Klasse word individueel gegee volgens Covid reels.

Want your school to be the top-listed School/college in Kroonstad?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


Hulshof Street
Kroonstad
9499

Opening Hours

Monday 15:00 - 17:00
Tuesday 14:00 - 17:00
Wednesday 12:15 - 17:00
Thursday 14:00 - 17:00
Friday 14:00 - 17:00