05/01/2017
More almal. Met die oog op 'n renunie die jaar (2017 - 35 jaar) wil ons graag al die 1982 matrieks versoek om asb jul selnommers vir my te stuur na 0822964220, het whatssapp groep gestig en net soveel makliker om met een boodskap almal te kontak, en ja al paar interesante opmerking gewees oor hoe on manne verander (verouderd) het. As jul nie jul selfoonnommers wil uitgee kan jul asb my friend request stuur op FB of my friend request wat ek al heel montlik na jul gestuur het te aanvaar. Christo Venter.
NS: Matrieks sover op die whatsapp groep - Anton Wiesenaar, Boetie v Rensburg, Carek Mienie, Corlia Venter Marais, Christo venter, Fanus Jacobs, Harry Halgryn, Herman Bloem, Jaco Conradie, Jaco Grobler, Johan Kuhrau, John Samuals, Leonie Claasen Kasselman, Marie Kritzinger Smit, Marie Sevenster Viljoen, Rika TerreBlanche Vorster, Theo Williams, Vernon Albrecht