Brakanjan Wieg & Pre-Primêre Skool

Brakanjan Wieg & Pre-Primêre Skool By Brakanjan maak ons prentjies speel en klim, so word ons tog baie slim. Een vir almal en almal vir een! Gelukkige kleuters sal jy hier kry! ('',)

18/04/2025
Lieflike Valentynsdag !!!
14/02/2025

Lieflike Valentynsdag !!!

15/01/2025
Ons Brakanjan kleuterskool afsluiting op Vrystaat Safari's. Dankie vir die lieflike ondersteuning. Wat ń voorreg om so s...
15/10/2024

Ons Brakanjan kleuterskool afsluiting op Vrystaat Safari's. Dankie vir die lieflike ondersteuning. Wat ń voorreg om so saam piekniek onder die bome te kon hou. Die kleuters het hulle weereens soos supersterre gedra!!!

Ons vier die Lente!!!!🌸🌸🌸ń Heerlike uitstappie na die Spur om ń nuwe seisoen te  vier. Ons wil baie dankie sê vir die Sp...
30/08/2024

Ons vier die Lente!!!!🌸🌸🌸
ń Heerlike uitstappie na die Spur om ń nuwe seisoen te vier.
Ons wil baie dankie sê vir die Spur vir hul puik diens en die vriendelike personeel.
Ons Brakanjan-maatjies het dit baie geniet.

ń Heerlike pretdag met Tippie en vriende. Ons het baie geleer. Dankie Tippie!!!
07/06/2024

ń Heerlike pretdag met Tippie en vriende. Ons het baie geleer. Dankie Tippie!!!

Wat ń lieflike oggend saam met Riana en Krokkie. Dankie vir die lekker sing en dans. Die kleuters het dit baie geniet!!!
15/05/2024

Wat ń lieflike oggend saam met Riana en Krokkie. Dankie vir die lekker sing en dans. Die kleuters het dit baie geniet!!!

Willie en die Wenspan
26/10/2023

Willie en die Wenspan

26/10/2023

Brakanjan se kleuterskool afsluiting saam met oom Willie en die Wenspan!🥳

Wat 'n besonderse aand! Oom Willie baie dankie vir die prettige liedjies met so mooi boodskap en maatjies julle was fantasties!!

Dankie vir elke mamma, pappa, ouma, oupa, familie en vriende wat tyd gemaak het om jul kinders te ondersteun! Dit skep die mooiste herinneringe!!!

Address

Symondstraat
Kroonstad
9499

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:10
Tuesday 07:00 - 17:10
Wednesday 07:00 - 17:10
Thursday 07:00 - 17:10
Friday 07:00 - 17:10

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Brakanjan Wieg & Pre-Primêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Brakanjan Wieg & Pre-Primêre Skool:

Shortcuts

Share

Category