08/11/2025
https://chat.whatsapp.com/CkIkaKTB51KBpWAkv0h6iZ
Rooiskool - Afrikaanse Hoërskool Kroonstad
Reunie vir klas van 1996!
Sluit asb. by die Whatsapp groep aan vir inligting rondom die 30 jaar reunie.
Stuur asb die link aan vir die wat julle ken!!