02/10/2026
🧁Eerste Verjaarsdag by Sonstraaltjie!🧁
Ons vier hierdie vriendelike seuntjie se eerste groot mylpaal! Mag hierdie nuwe lewensjaar vol klein voetspoortjies, groot glimlaggies en kosbare herinneringe wees.
Een jaar oud & ‘n wêreld vol wonder.✨