Trio Primêr

Trio Primêr Trio Primêr Kroonstad
(2)

05/10/2026

Gelukkige Verjaarsdag, Juffrou Chané! Mag jou dag gevul wees met vreugde, liefde en lekker bederfies. Dankie vir alles w...
05/10/2026

Gelukkige Verjaarsdag, Juffrou Chané!

Mag jou dag gevul wees met vreugde, liefde en lekker bederfies. Dankie vir alles wat jy met soveel passie en omgee doen. Geniet jou spesiale dag en mag die jaar vorentoe net mooi seëninge inhou!

Baie sterkte aan die volgende leerlinge wat vandag aan die WOW Spelfees se Nasionale Ronde deelneem in Stellenbosch.Ons ...
03/10/2026

Baie sterkte aan die volgende leerlinge wat vandag aan die WOW Spelfees se Nasionale Ronde deelneem in Stellenbosch.

Ons is trots op julle en wens vir julle elkeen 'n dag vol selfvertroue, goeie konsentrasie en groot sukses toe.

🍀 Sumari
🍀 Wiekus
🍀 James
🍀 Eslia
🍀 Lara

Geniet die ervaring, doen julle beste en onthou: julle is reeds wenners omdat julle die moed het om deel te neem!

[SPRAAK EN DRAMA UITSLAE]
02/10/2026

[SPRAAK EN DRAMA UITSLAE]

Hartlik geluk aan Meneer Hendré Kachelhoffer en Hoërskool TRIO High School met sy indrukwekkende prestasie van 'n eerste...
01/10/2026

Hartlik geluk aan Meneer Hendré Kachelhoffer en Hoërskool TRIO High School met sy indrukwekkende prestasie van 'n eerste plek by Nasionale Onderwystoekennings.

Ons is trots om deel van die TRIO-familie te wees en vier hierdie welverdiende prestasie saam met julle.

[BOOGSKIET]Baie sterkte aan Lourens Heymans en Jayden van Niekerk wat TRIO Primêr hierdie week in Jeffreysbaai verteenwo...
01/10/2026

[BOOGSKIET]
Baie sterkte aan Lourens Heymans en Jayden van Niekerk wat TRIO Primêr hierdie week in Jeffreysbaai verteenwoordig!

Lourens en Jayden neem aan die 3D-toernooi deel en Vrydag aan die Bullseye-toernooi.

Baie geluk met jou verjaarsdag, mev. Salomé! 🎂 Wens jou 'n wonderlike dag vol geluk, lag en mooi herinneringe toe.
30/09/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag, mev. Salomé! 🎂
Wens jou 'n wonderlike dag vol geluk, lag en mooi herinneringe toe.

BOOGSKIETKroonstad se skuts is reg vir die Inter-Provinsiale kompetisie wat vanaf vandag in Jeffreysbaai plaasvind.
29/09/2026

BOOGSKIET

Kroonstad se skuts is reg vir die Inter-Provinsiale kompetisie wat vanaf vandag in Jeffreysbaai plaasvind.

Gelukkige verjaarsdag, juffrou Johlene! 🌸🎉Mag jou dag gevul wees met vreugde, liefde en mooi herinneringe. Dankie vir jo...
29/09/2026

Gelukkige verjaarsdag, juffrou Johlene! 🌸🎉

Mag jou dag gevul wees met vreugde, liefde en mooi herinneringe. Dankie vir jou vriendelikheid, geduld en alles wat jy doen. Hoop jy word vandag behoorlik bederf en geniet elke oomblik van jou spesiale dag!

Address

1 Verwoerd Street
Kroonstad
9499

Opening Hours

Monday 07:15 - 14:00
Tuesday 07:15 - 14:00
Wednesday 07:15 - 14:00
Thursday 07:15 - 14:00
Friday 07:15 - 14:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Trio Primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Trio Primêr:

Shortcuts

Share

Category