Hoërskool TRIO High School

Hoërskool TRIO High School Hoërskool TRIO is 'n toekomsgerigte skool van uitnemendheid vir die totale ontwikkeling van elke leerder.

🌟 𝐉𝐞𝐮𝐠𝐬𝐤𝐨𝐮 | 𝐘𝐨𝐮𝐭𝐡 𝐒𝐡𝐨𝐰 🌟Gedurende die vakansie het ons leerders die Vrystaatspan met ywer en talent verteenwoordig - en...
05/10/2026

🌟 𝐉𝐞𝐮𝐠𝐬𝐤𝐨𝐮 | 𝐘𝐨𝐮𝐭𝐡 𝐒𝐡𝐨𝐰 🌟

Gedurende die vakansie het ons leerders die Vrystaatspan met ywer en talent verteenwoordig - en watter prestasies het hulle nie behaal nie!

Maralie Stemmet - Wedvlugduiwe - 1ste plek
Andrew van Rooyen - Konyne - 2de plek
Christel Khoury - Konyne - 3de plek
Jeanette Tloome - Suiwelprodukte - 7de plek
Tegan Berries - Suiwelprodukte

We are incredibly proud of each of you - your hard work and dedication shone brightly!



🚎 𝐋𝐞𝐞𝐫𝐝𝐞𝐫𝐫𝐚𝐚𝐝𝐤𝐚𝐦𝐩 𝐥𝐨𝐚𝐝𝐢𝐧𝐠 … 🚌Hoërskool TRIO se Leerderraad is op pad... watch this space!
05/10/2026

🚎 𝐋𝐞𝐞𝐫𝐝𝐞𝐫𝐫𝐚𝐚𝐝𝐤𝐚𝐦𝐩 𝐥𝐨𝐚𝐝𝐢𝐧𝐠 … 🚌

Hoërskool TRIO se Leerderraad is op pad...
watch this space!




🏉 𝐑𝐮𝐠𝐛𝐲 𝟕’𝐬 🏉Sian Coetzee het van 29 September tot 3 Oktober in Pretoria deelgeneem aan die Somer Bokkieweek as deel van...
05/10/2026

🏉 𝐑𝐮𝐠𝐛𝐲 𝟕’𝐬 🏉

Sian Coetzee het van 29 September tot 3 Oktober in Pretoria deelgeneem aan die Somer Bokkieweek as deel van die Noord‑Vrystaat O/14 7’s‑span. ’n Uitmuntende prestasie - en boonop is hy ingesluit in die Nasionale O/14 7’s Bokkiespan!

Ons harte klop vol trots - jy hou die TRIO‑naam hoog en wys wat toewyding en talent kan bereik.



📖 𝐎𝐧𝐝𝐞𝐫𝐰𝐲𝐬𝐞𝐫𝐬𝐝𝐚𝐠 | 𝐓𝐞𝐚𝐜𝐡𝐞𝐫’𝐬 𝐃𝐚𝐲 📖Dankie aan ons onderwysers - vir elke uur van harde werk, vir elke les wat met geduld ...
05/10/2026

📖 𝐎𝐧𝐝𝐞𝐫𝐰𝐲𝐬𝐞𝐫𝐬𝐝𝐚𝐠 | 𝐓𝐞𝐚𝐜𝐡𝐞𝐫’𝐬 𝐃𝐚𝐲 📖

Dankie aan ons onderwysers - vir elke uur van harde werk, vir elke les wat met geduld en passie gegee word. Dankie dat julle altyd daar is, dat julle die ekstra myl loop en nooit ophou glo in ons potensiaal nie. Julle bou nie net kennis nie, julle bou karakter, drome en ’n toekoms vol lig.

As we enter the final stretch of the year, we wish you strength and encouragement. May your dedication continue to inspire us, and may this last quarter be filled with pride, resilience and the joy of seeing your hard work shine through.



🏹 𝐁𝐨𝐨𝐠𝐬𝐤𝐢𝐞𝐭 | 𝐀𝐫𝐜𝐡𝐞𝐫𝐲🏹TRIO se boogskietskuts het hul merk gemaak by die Nasionale AGA Inter-Skole Kompetisie in Jeffreys...
04/10/2026

🏹 𝐁𝐨𝐨𝐠𝐬𝐤𝐢𝐞𝐭 | 𝐀𝐫𝐜𝐡𝐞𝐫𝐲🏹

TRIO se boogskietskuts het hul merk gemaak by die Nasionale AGA Inter-Skole Kompetisie in Jeffreysbaai!

Danie Theron (Graad 9) het ’n puik 3de plek behaal met ’n skitterende 285/300.
Kaylie Steyl (Graad 12) het ook die 3de plek verower met ’n indrukwekkende 283/300.

Your focus, determination, and talent make TRIO’s name shine brightly - we are incredibly proud of you!



🏐 𝐔𝐢𝐭𝐬𝐨𝐧𝐝𝐞𝐫𝐥𝐢𝐤𝐞 𝐧𝐞𝐭𝐛𝐚𝐥 𝐩𝐫𝐞𝐬𝐭𝐚𝐬𝐢𝐞 🏐Micke‑Dunay le Roux het met trots die Noord‑Vrystaat o/17‑netbalspan aangevoer tydens ...
03/10/2026

🏐 𝐔𝐢𝐭𝐬𝐨𝐧𝐝𝐞𝐫𝐥𝐢𝐤𝐞 𝐧𝐞𝐭𝐛𝐚𝐥 𝐩𝐫𝐞𝐬𝐭𝐚𝐬𝐢𝐞 🏐

Micke‑Dunay le Roux het met trots die Noord‑Vrystaat o/17‑netbalspan aangevoer tydens die Somer Bokkieweek in Pretoria (29 Sept–3 Okt). Haar leierskap en talent het haar ’n plek in die o/17 Nasionale Bokkiespan besorg - ‘n merkwaardige prestasie wat TRIO se vlag hoog laat wapper!



💥 𝐔𝐢𝐭𝐦𝐮𝐧𝐭𝐞𝐧𝐝𝐞 𝐩𝐫𝐞𝐬𝐭𝐚𝐬𝐢𝐞 | 𝐎𝐮𝐭𝐬𝐭𝐚𝐧𝐝𝐢𝐧𝐠 𝐚𝐜𝐡𝐢𝐞𝐯𝐞𝐦𝐞𝐧𝐭 💥TRIO is ongelooflik trots op Hannes Prinsloo wat sy staal gewys het b...
03/10/2026

💥 𝐔𝐢𝐭𝐦𝐮𝐧𝐭𝐞𝐧𝐝𝐞 𝐩𝐫𝐞𝐬𝐭𝐚𝐬𝐢𝐞 | 𝐎𝐮𝐭𝐬𝐭𝐚𝐧𝐝𝐢𝐧𝐠 𝐚𝐜𝐡𝐢𝐞𝐯𝐞𝐦𝐞𝐧𝐭 💥

TRIO is ongelooflik trots op Hannes Prinsloo wat sy staal gewys het by die 2026 Tegniese Skole Skills Kompetisie op 1 & 2 Oktober in Johannesburg. Die groot geleentheid is aangebied by Resolusion Circle, UJ, met al nege provinsies wat hul top leerders gestuur het.

In this national showdown, 157 learners competed across specialized fields, each province represented by two learners per discipline. Hannes stepped into the welding division with determination - and emerged victorious, claiming the top spot in welding and walking away with major prizes.

Hierdie prestasie bring reuse‑trots vir TRIO! Dankie aan SASOL en KAGISO Trust vir die aanbied van hierdie kompetisie wat jong talent laat skitter. Hannes se oorwinning is ’n bewys van harde werk, vaardigheid en ’n toekoms vol moontlikhede.



🧪 𝐓𝐨𝐞𝐤𝐨𝐦𝐬𝐭𝐢𝐠𝐞 𝐖𝐞𝐭𝐞𝐧𝐬𝐤𝐚𝐩𝐥𝐢𝐤𝐞 | 𝐅𝐮𝐭𝐮𝐫𝐞 𝐒𝐜𝐢𝐞𝐧𝐭𝐢𝐬𝐭 🧪Helené se reis by die ESKOM Expo for Young Scientists International Scie...
02/10/2026

🧪 𝐓𝐨𝐞𝐤𝐨𝐦𝐬𝐭𝐢𝐠𝐞 𝐖𝐞𝐭𝐞𝐧𝐬𝐤𝐚𝐩𝐥𝐢𝐤𝐞 | 𝐅𝐮𝐭𝐮𝐫𝐞 𝐒𝐜𝐢𝐞𝐧𝐭𝐢𝐬𝐭 🧪

Helené se reis by die ESKOM Expo for Young Scientists International Science Fair is ’n merkwaardige verhaal van volharding en passie. TRIO se trots straal helder oor haar deelname aan hierdie groot geleentheid wat van 29 September tot 2 Oktober 2026 by die Birchwood Hotel in Johannesburg plaasgevind het.

For the ninth consecutive year, Helené competed at the Expo, earning the honour of being selected as a keynote speaker. She shared her journey, experiences, and inspired younger learners to continue pursuing science fairs.

Her project in the Plant Sciences category earned her a silver medal, while her dedication and innovation were further recognized with the prestigious ESKOM Merit Bursary, awarded for “outstanding academic performance, innovation and achievement.”

This international event brought together learners from South Africa and countries such as Russia, China, India, Ireland, Turkey, Brazil, Lesotho, Mozambique, Ghana, and Namibia - a true celebration of science across borders.

Helené se harde werk en toewyding het haar nie net medaljes en toekennings besorg nie, maar ook die bewondering van haar skool en gemeenskap. TRIO is ongelooflik trots op haar - ‘n ware inspirasie vir elke jong wetenskaplike wat drome najaag.



02/10/2026

🏉 𝟕’𝐬 𝐑𝐮𝐠𝐛𝐲 🏉Baie sterkte aan Robert van der Vyver, Theuns van Rensburg, Brinzley Bastiaan, Tawanda Mthetwa en Jayden Bi...
02/10/2026

🏉 𝟕’𝐬 𝐑𝐮𝐠𝐛𝐲 🏉

Baie sterkte aan Robert van der Vyver, Theuns van Rensburg, Brinzley Bastiaan, Tawanda Mthetwa en Jayden Bienas wat deel is van die Griffons o/17‑span wat aan die SASRA O/17 7’s‑toernooi in Heidelberg deelneem. Julle dra ons naam met trots en ons weet julle gaan elke wedstryd met vasbyt en passie aanpak!

We are proud of these young Griffons taking the field in Heidelberg - your hard work, courage and TRIO spirit inspire us all. Go shine, play with heart, and let every try echo the pride we feel for you!



Address

Noordweg
Kroonstad
9499

Opening Hours

Monday 07:20 - 13:40
Tuesday 07:20 - 13:40
Wednesday 07:20 - 13:40
Thursday 07:20 - 13:40
Friday 07:20 - 13:00

Telephone

+27562125433

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool TRIO High School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool TRIO High School:

Shortcuts

Share

Category