Spatzennest

Spatzennest Spatzennest is die Deutsche Schule Kroondal se kleuterskool vir maats vanaf 3-5 jaar oud.

๐ŸŒพ๐Ÿ‘ โ€™n Spesiale Plaasavontuur by die Spatzennest! ๐Ÿ‘๐ŸŒพDie afgelope twee weke het ons tema โ€œOp die plaas / Auf dem Bauernhof...
25/08/2026

๐ŸŒพ๐Ÿ‘ โ€™n Spesiale Plaasavontuur by die Spatzennest! ๐Ÿ‘๐ŸŒพ

Die afgelope twee weke het ons tema โ€œOp die plaas / Auf dem Bauernhofโ€ sommer behoorlik tot lewe gekom! ๐ŸคŽ๐ŸŒพ

Ons maatjies het die plaas nie net uit boeke en prentjies leer ken nie, maar dit eerstehands ervaar, ontdek en beleef. ๐Ÿ˜

๐ŸŒŸ Wat 'n heerlike eerste twee weke van kwartaal 3 sover by die Spatzennest!Ons temas, Boeke / Bรผcher en Dinosourusse / D...
04/08/2026

๐ŸŒŸ Wat 'n heerlike eerste twee weke van kwartaal 3 sover by die Spatzennest!
Ons temas, Boeke / Bรผcher en Dinosourusse / Dinosaurier, was 'n groot sukses. ๐Ÿ“š๐Ÿฆ– Die kinders het met soveel vreugde, entoesiasme en nuuskierigheid deelgeneem aan al die aktiwiteite.

Dit is vir ons 'n voorreg om saam met elkeen van hulle te leer, ontdek en groei. Ons sien uit na nog baie opwindende oomblikke hierdie kwartaal! ๐Ÿ’šโœจ

Saterdag was Spatzennest se boeresportdag, en soos altyd was dit  vol pret, lag en mooi herinneringe! ๐ŸŒŸDankie aan almal ...
12/05/2026

Saterdag was Spatzennest se boeresportdag, en soos altyd was dit vol pret, lag en mooi herinneringe! ๐ŸŒŸ

Dankie aan almal wat gehelp het om die dag so spesiaal te maak. Hier is โ€™n paar lekker oomblikke van die dag ๐Ÿ“ธโœจ

Ons het op โ€™n ongelooflike vervoer-rit gegaan met die kleuterskoolkonsert! ๐Ÿš—๐ŸšŒโœˆ๏ธ๐ŸšฒDit was pret om saam met die kleintjies ...
13/10/2025

Ons het op โ€™n ongelooflike vervoer-rit gegaan met die kleuterskoolkonsert! ๐Ÿš—๐ŸšŒโœˆ๏ธ๐Ÿšฒ
Dit was pret om saam met die kleintjies te reis! ๐ŸŽ‰๐Ÿ’›๐Ÿ’™

Met verfkwaste en vrolike idees het ons kabouters vandag dooie takke laat dans in kleur! ๐ŸŒŸ๐Ÿƒ
19/09/2025

Met verfkwaste en vrolike idees het ons kabouters vandag dooie takke laat dans in kleur! ๐ŸŒŸ๐Ÿƒ

04/09/2025

๐Ÿšœ๐Ÿฎ Plaaspret by Spatzennest! ๐Ÿท๐Ÿ”
Laasweek het plaasdiere by ons kom kuier.
Die kinders het dit baie geniet om te leer waar kos vandaan kom en hoe om diere versigtig te hanteer. ๐Ÿ’›
Dit was โ€™n dag vol gelag, leer en klomp โ€œboerepretโ€! ๐ŸŒพ

๐Ÿ“šโœจ โ€™n Wonderlike uitstappie vir ons Spatzennest-kinders โœจ๐Ÿ“šLangs ons skool staan Kroondal se pragtige historiese kerkie โ€“...
26/08/2025

๐Ÿ“šโœจ โ€™n Wonderlike uitstappie vir ons Spatzennest-kinders โœจ๐Ÿ“š
Langs ons skool staan Kroondal se pragtige historiese kerkie โ€“ wat nou โ€™n biblioteek is! ๐Ÿคฉ
Ons het daar gaan kuier en in die gesellige boekhoekies gaan sit om Die kleine Raupe Nimmersatt saam te lees. ๐Ÿ›๐Ÿ“–
Die kinders het elke bladsy geniet en sommer ook โ€™n bietjie van ons dorp se geskiedenis ontdek. ๐Ÿ’›

๐Ÿ“šโœจ Boekkarakterdag was โ€™n storie-avontuur by Spatzennest! โœจ๐Ÿ“šOns het saam met prinsesse, superhelde, drake en ander gunst...
19/08/2025

๐Ÿ“šโœจ Boekkarakterdag was โ€™n storie-avontuur by Spatzennest! โœจ๐Ÿ“š
Ons het saam met prinsesse, superhelde, drake en ander gunsteling karakters deur die dag gestap. ๐ŸŒŸ
Die kinders se gesigte het net so geblink soos hul kreatiewe kostuums โ€“ en ons het weer besef hoe lekker dit is om te lees!๐Ÿ’›

Dankie aan al ons ouers en leerders wat hierdie dag so kleurvol gemaak het. ๐Ÿฅฐ

๐Ÿฆ– Wat โ€™n ROOOOAR van โ€™n week by Spatzennest! ๐Ÿฆ•Ons het teruggereis na die tyd van die dinosourusse. Die kinders het ontde...
14/08/2025

๐Ÿฆ– Wat โ€™n ROOOOAR van โ€™n week by Spatzennest! ๐Ÿฆ•
Ons het teruggereis na die tyd van die dinosourusse.
Die kinders het ontdek en hope pret gehad terwyl ons geleer het oor hierdie reuse.๐Ÿฅš๐Ÿ’š

Address

Pretoria-Rustenburg Road
Kroondal
0350

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Spatzennest posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Spatzennest:

Shortcuts

Share

Category