Easy to get the perfect body-6

Easy to get the perfect body-6 Ons is passievol oor jou kind se ontwikkeling en groei. Met die regte fondamente kan kinders nuwe hoogtes bereik.

18/11/2020
Ons Gr R’e raak baie kreatief in die klas. Knip, plak en teken is deel van belangrike motoriese vaardigede.
04/03/2020

Ons Gr R’e raak baie kreatief in die klas. Knip, plak en teken is deel van belangrike motoriese vaardigede.

Ons 1 tot 2 jariges oefen weekliks hul grootmotoriese vaardighede 🤸🏻‍♀️
04/03/2020

Ons 1 tot 2 jariges oefen weekliks hul grootmotoriese vaardighede 🤸🏻‍♀️

Ons maats het vandag ‘n heerlike uitstappie na die plaaslike biblioteek gehad waar hulle geleer het hoe om boekies uit t...
19/02/2020

Ons maats het vandag ‘n heerlike uitstappie na die plaaslike biblioteek gehad waar hulle geleer het hoe om boekies uit te neem en lekker stories geluister het!

Iemand wat lees leef ‘n duisend avonture in een leeftyd!

Ons 5 tot 6 jariges het vandag bietjie konsentreer op persepsie en fyn motoriese ontwikkeling. Die kinders het die penne...
14/02/2020

Ons 5 tot 6 jariges het vandag bietjie konsentreer op persepsie en fyn motoriese ontwikkeling. Die kinders het die pennetjie bordjies vreeslik geniet.

Dankie Koster Slaghuis (Sannette Janse van Vuuren) vir die juffrouens se worsbroodjies. Ondersteun haar asb.🌈
28/01/2020

Dankie Koster Slaghuis (Sannette Janse van Vuuren) vir die juffrouens se worsbroodjies. Ondersteun haar asb.🌈

Trappies en Treetjies het op Vrydag 24 November weer deelgeneem aan die I ter Huis by Koster Gekombineerde Skool. Ons ma...
28/01/2020

Trappies en Treetjies het op Vrydag 24 November weer deelgeneem aan die I ter Huis by Koster Gekombineerde Skool. Ons maats het vet pret gehad en so mooi gelyk in hul nuwe blou hempies.

Hallo ouers. Onthou eerskomende Vrydag is huissport by Koster Gekombineerde Skool en ons maats gaan hul staal wys in die...
21/01/2020

Hallo ouers. Onthou eerskomende Vrydag is huissport by Koster Gekombineerde Skool en ons maats gaan hul staal wys in die naellope. Bring jou kleinding en kom geniet die oggend. Ondersteun sommer die skool en koop jou middagete by een van die heerlike kosstalletjies.

Dit is 'n nuwe jaar propvol nuwe geleenthede, nuwe pret en nuwe leer! Ons verwelkom vandag ons maats terug vir 2020!Daar...
06/01/2020

Dit is 'n nuwe jaar propvol nuwe geleenthede, nuwe pret en nuwe leer! Ons verwelkom vandag ons maats terug vir 2020!

Daar is steeds 'n paar plekkies oop vir die jaar so gou spring as jy nog 'n spasie soek vir jou kleinding.

Address

5 Rissik Street
Koster
0348

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

0834560916

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Easy to get the perfect body-6 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category