Koringberg Primer

Koringberg Primer Ons strewe na 'n skool waar alle leerders kwaliteit onderrig ontvang en beide leerders en opvoeders gelukkig is. Ons leuse is VOORT NA SUKSES.

Werklose jeug, doen aansoek asseblief.
31/03/2025

Werklose jeug, doen aansoek asseblief.

Belangstellendes, doen aansoek asseblief.
26/03/2025

Belangstellendes, doen aansoek asseblief.

Ouers en Gemeenskap, neem kennis asseblief.
23/08/2024

Ouers en Gemeenskap, neem kennis asseblief.

Ouers, familie en vriende, ons maak staat op u ondersteuning.
19/07/2024

Ouers, familie en vriende, ons maak staat op u ondersteuning.

08/07/2024
Gemeenskap, ondersteun asseblief hierdie funksie.
16/04/2024

Gemeenskap, ondersteun asseblief hierdie funksie.

24/03/2024

Geagte Koringberg Gemeenskap
Ons skoolvakansie program begin Maandag, 25 - Woensdag, 27 Maart 2024.
08:00-13:00 te VGK Kerksaal, Koringberg
Kinders vanaf 7-12 jaaroud word hartlik uitgenooi om die program by te woon.
Bring asb eie bakkie en koppie vir ietsie om te eet en te drink.

Sien julle daar!!!!
Program word aangebied deur: Jeria Sending insamewerking met Swartland Munisipaliteit

20/03/2024

Vandag het ons die voorreg om afskeid te neem van juffrou Snyders, wie na meer as 40 jaar diens by Koringberg Primer finaal uitgetree het. Geniet die aftrede juffrou...

Baie dankie Ek en Jy vir die borg van ons naambord. Dankie Ian Goods vir die fotografie en Oswald Kurten vir die ontwerp...
14/03/2024

Baie dankie Ek en Jy vir die borg van ons naambord. Dankie Ian Goods vir die fotografie en Oswald Kurten vir die ontwerp. Ons waardeer dit opreg.

Geagte Ouers van Moorreesburg, neem kennis. Versprei die boodskap sover moontlik.
23/02/2024

Geagte Ouers van Moorreesburg, neem kennis. Versprei die boodskap sover moontlik.

Ouers, neem kennis asseblief.
22/02/2024

Ouers, neem kennis asseblief.

Address

Jakaranda Street
Koringberg
7312

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

+27224238009

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koringberg Primer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Koringberg Primer:

Shortcuts

Share

Category