Hoërskool Kharkams - Amptelik

Hoërskool Kharkams - Amptelik Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hoërskool Kharkams - Amptelik, School, Kokstad.

Kharkams GS kan dit doen !! Die Groot Kuier is aan!! Kom kuier met u gesin vanaf 14:00 ...Die storie wat oorvertel kan w...
31/07/2026

Kharkams GS kan dit doen !! Die Groot Kuier is aan!! Kom kuier met u gesin vanaf 14:00 ...Die storie wat oorvertel kan word...💃💃💃💃💃

Ons wil ons opregte dank en  waardering aan NNR in samewerking met NRWDI en ESKOM  uitspreek omdat hul uitgereik het na ...
30/07/2026

Ons wil ons opregte dank en waardering aan NNR in samewerking met NRWDI en ESKOM uitspreek omdat hul uitgereik het na ons skool op Dinsdag 28 Julie met hul program :
Mandela Day Nuclear Science for Safety Empowering Young Minds.
Die Lab van die skool is toegerus met apparaat en voorrade. Leerders, gaste en opvoeders is begelei na verskillende uitstallings wat fokus op Science en Technology , veral in die Nuclear veld. Ons sien uit na n mooi toekoms tussen die skool en hierdie venote... KGS ervaar daagliks dat die Here in beheer is en ons grootste lof en eer kom Hom toe 🙏🙏🙏

30/07/2026

Hou die spasie dop vir aktiwiteite in aanloop tot die 35ste verjaarsdag feesvieringe. Oudleerders, opvoeders en ouers dra n geringe bydrae van R35 ( dit R350/ R3500 😄 ook wees) by tot die fondse van die skool en help om die skool se leerders tot hoër hoogtes te voer 🙏🙏 ons waardeer enige bydrae ...elke bietjie help

30/07/2026
Kharkams GS se Matriekafskeid ❤️❤️🙌🙌
26/04/2026

Kharkams GS se Matriekafskeid ❤️❤️🙌🙌

Ons is trots op Le'Keisha Cloete, Top Presteerder vd skool in die 2025 NSC eksamen. Ook die 6de beste 2025  kandidaat  i...
17/04/2026

Ons is trots op Le'Keisha Cloete, Top Presteerder vd skool in die 2025 NSC eksamen. Ook die 6de beste 2025 kandidaat in die Namakwa Distrik...Le'Keisha se toekoms skitter helder...🙏🙏🙌🙌

Address

Kokstad
8223

Telephone

+27271130519

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Kharkams - Amptelik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category