Sunridge Primary School

Sunridge Primary School Die VERBETERING van GELETTERDHEIDS-en GESYFERHEIDS-deur hulp van ONDERSTEUNENDE OUERS,TOEGEWYDE OPVOEDERS,LEERDERS in 'n VEILIGE SKOOL OMGEWING.

๐Ÿ“ฃ BELANGRIKE DATUMS
23/09/2026

๐Ÿ“ฃ BELANGRIKE DATUMS

๐Ÿ“šโค๏ธ SAVE THE DATE! โค๏ธ๐Ÿ“šGraad R Ope-Dag by Sunridge Primรชr! ๐ŸŽ‰๐Ÿ“… 30 Oktober 2026๐Ÿ“ Sunridge Primรชrโฐ TBCKom maak kennis met on...
22/09/2026

๐Ÿ“šโค๏ธ SAVE THE DATE! โค๏ธ๐Ÿ“š

Graad R Ope-Dag by Sunridge Primรชr! ๐ŸŽ‰

๐Ÿ“… 30 Oktober 2026
๐Ÿ“ Sunridge Primรชr
โฐ TBC

Kom maak kennis met ons Graad R-klas, ons juffrouens en ontdek die wonderlike wรชreld van leer, speel en groei! ๐ŸŒˆโœจ

๐Ÿ“ Daar is nog plek vir inskrywings!

Ons sien uit daarna om julle te ontmoet! โค๏ธ

๐ŸŽ‰๐ŸŽ‚ Gelukkige verjaarsdag aan Juffrou van Rooyen! Mag die jaar vir u baie vreugde, gesondheid en sukses bring. Ons waarde...
20/09/2026

๐ŸŽ‰๐ŸŽ‚ Gelukkige verjaarsdag aan Juffrou van Rooyen! Mag die jaar vir u baie vreugde, gesondheid en sukses bring. Ons waardeer u! ๐ŸŽˆ

๐Ÿ–ค IN SOLIDARITY WITH THE WOMEN OF SOUTH AFRICA ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆToday, 18 September 2026, the staff of Sunridge Primรชr stood together i...
18/09/2026

๐Ÿ–ค IN SOLIDARITY WITH THE WOMEN OF SOUTH AFRICA ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

Today, 18 September 2026, the staff of Sunridge Primรชr stood together in solidarity with the women of South Africa. We wore black as a symbol of remembrance, support and unity.

At 10:00, we gathered for a time of prayer, reflection and remembrance. ๐Ÿ•ฏ๏ธ๐Ÿ™

Together, we stand.
Together, we support.
Together, we remember. ๐Ÿ–ค

๐Ÿš’๐Ÿ‘ฎโ€โ™€๏ธ Graad 7 Loopbaandag 2026! ๐Ÿ‘ฎโ€โ™‚๏ธ๐Ÿš’Gister, 15 September 2026, het ons Graad 7-leerders โ€™n besonderse en leersame Loopb...
16/09/2026

๐Ÿš’๐Ÿ‘ฎโ€โ™€๏ธ Graad 7 Loopbaandag 2026! ๐Ÿ‘ฎโ€โ™‚๏ธ๐Ÿš’

Gister, 15 September 2026, het ons Graad 7-leerders โ€™n besonderse en leersame Loopbaandag beleef! ๐ŸŒŸ

Ons het die voorreg gehad om besoek te ontvang van:
๐Ÿš’ Knysna Brandweer
๐Ÿšฆ Provincial Traffic
๐Ÿ‘ฎ Knysna SAPS
๐Ÿ’™ Child Welfare โ€“ Maatskaplike Werkers

Baie dankie aan elkeen wat hul tyd afgestaan het om ons leerders meer te leer oor hul beroepe, verantwoordelikhede en die verskillende loopbaangeleenthede wat op hulle wag. ๐Ÿ™

โ€™n Spesiale dankie aan Juffrou Shene Solomons vir haar inisiatief en moeite om hierdie besonderse dag vir ons Graad 7-leerders moontlik te maak. ๐ŸŒŸ Ons waardeer u toewyding en passie om ons leerders aan waardevolle loopbaangeleenthede bloot te stel.

Ons Graad 7โ€™s se toekoms lรช wyd oop โ€“ droom groot, werk hard en glo in jouself! โœจ

Wie weet โ€“ dalk sit ons volgende brandweerman, verkeersbeampte, polisiebeampte of maatskaplike werker tussen ons Graad 7โ€™s! ๐ŸŒŸ

๐ŸŽ‰๐ŸŽ‚ Gelukkige verjaarsdag aan Juffrou Saayman! Mag die jaar vir u baie vreugde, gesondheid en sukses bring. Ons waardeer ...
12/09/2026

๐ŸŽ‰๐ŸŽ‚ Gelukkige verjaarsdag aan Juffrou Saayman! Mag die jaar vir u baie vreugde, gesondheid en sukses bring. Ons waardeer u! ๐ŸŽˆ

Sunridge Primary School wens ons leerder Nathan Jantjies en Juffrou M. Ruiters (Landloop spanbestuurder van KPSS) alle v...
12/09/2026

Sunridge Primary School wens ons leerder Nathan Jantjies en Juffrou M. Ruiters (Landloop spanbestuurder van KPSS) alle voorspoed en sukses toe met die deelname vandag te Riversdal.

Gaan geniet die geleentheid, gee jou beste en glo in jouself Nathan! Ons is trots op jou en weet jy gaan jou beste gee. ๐Ÿ†โœจ
Sterkte โ€“ ons staan agter jou! โค๏ธ

๐ŸŽ‰๐ŸŽ‚ Gelukkige verjaarsdag aan Juffrou Swiegelaar! Mag die jaar vir u baie vreugde, gesondheid en sukses bring. Ons waarde...
08/09/2026

๐ŸŽ‰๐ŸŽ‚ Gelukkige verjaarsdag aan Juffrou Swiegelaar! Mag die jaar vir u baie vreugde, gesondheid en sukses bring. Ons waardeer u! ๐ŸŽˆ

๐ŸŒธ Happy Secretary Day! ๐ŸŒธVandag vier ons โ€™n baie spesiale persoon, Me. C. Kemoetie! โค๏ธDankie vir jou vriendelikheid, gedu...
02/09/2026

๐ŸŒธ Happy Secretary Day! ๐ŸŒธ

Vandag vier ons โ€™n baie spesiale persoon, Me. C. Kemoetie! โค๏ธ
Dankie vir jou vriendelikheid, geduld, harde werk en die liefde waarmee jy elke dag alles vir ons skool doen. Jy is โ€™n onmisbare deel van die Sunridge Primรชr-familie! ๐ŸŒท

Ons waardeer jou meer as wat woorde kan sรช. โค๏ธ
Happy Secretary Day, Me. Kemoetie! ๐ŸŽ‰๐ŸŒน

Address

School Street , Hornlee
Knysna
6570

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sunridge Primary School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Sunridge Primary School:

Shortcuts

Share