Concordia Primary

Concordia Primary Die bekendstelling van ons skool aan die gemeenskap.

πŸŽ‰ Baie geluk met u verjaarsdag, Juf. Gallant!πŸŽ‚πŸ’Mag hierdie nuwe lewensjaar gevul wees met oorvloedige seΓ«ninge, vreugde ...
26/09/2026

πŸŽ‰ Baie geluk met u verjaarsdag, Juf. Gallant!πŸŽ‚πŸ’

Mag hierdie nuwe lewensjaar gevul wees met oorvloedige seΓ«ninge, vreugde en kosbare oomblikke.

Baie dankie vir u toewyding, omgee en die verskil wat u elke dag in ons skool en leerders se lewens maak. ⭐️

24/09/2026
ONS GOLFDAG! Baie dankie aan elke borg, speler, golfer en ondersteuner vir julle ongelooflike bydrae en ondersteuning. O...
24/09/2026

ONS GOLFDAG!

Baie dankie aan elke borg, speler, golfer en ondersteuner vir julle ongelooflike bydrae en ondersteuning. Ons waardeer elkeen van julle opreg! ❀️

Concordia PrimΓͺr is dankbaar vir elkeen wat ons Golfdag moontlik gemaak het.

✨ ERFENISDAG – Ons vier diversiteit! ✨🌍Vandag vier ons die rykdom van verskillende kulture, tradisies en drome wat ons s...
24/09/2026

✨ ERFENISDAG – Ons vier diversiteit! ✨🌍

Vandag vier ons die rykdom van verskillende kulture, tradisies en drome wat ons skoolgemeenskap uniek maak. ❀️
πŸ‘§πŸ½πŸ‘¦πŸ»πŸ‘§πŸΏπŸ‘¦πŸ½

Verskillende mense. Verskillende drome. Een Skool. Een Familie. πŸ«πŸ’™

Kom ons vier mekaar, leer by mekaar en bou saam aan ’n skool waar elkeen behoort. 🌈🀝

23/09/2026

✨ Nog ’n kwartaal tot ’n einde! ✨

Wat ’n kwartaal vol leer, groei, uitdagings en mooi herinneringe. πŸŒΈπŸ“š

Ons is trots op elke leerder en dankbaar vir elke personeellid en ouer se ondersteuning.

Geniet die welverdiende vakansie! πŸŒΏβ˜€οΈ

23/09/2026
Geagte ouers. Neem asseblief kennis van die volgende belangrike inligting.
21/09/2026

Geagte ouers.
Neem asseblief kennis van die volgende belangrike inligting.

LOOTJIEPROJEK 2026! πŸ˜πŸŽ‰
19/09/2026

LOOTJIEPROJEK 2026! πŸ˜πŸŽ‰

19/09/2026

πŸŽ‰πŸŽŸοΈ DIE WENNERS IS HIER! πŸŽŸοΈπŸŽ‰

Die groot oomblik het aangebreek! πŸ₯³βœ¨ Ons is opgewonde om die wenners van ons Lootjieprojek bekend te stel! πŸ†πŸŽ
Baie geluk aan elke gelukkige wenner! πŸŽŠπŸ‘ Mag julle jul pryse geniet.

’n GROOT dank aan elke leerder, ouer en ondersteuner wat ons Lootjieprojek so ’n sukses gemaak het.
Julle ondersteuning word opreg waardeer!

πŸŽ₯ Kyk die video om te sien wie die gelukkige wenners is! πŸ‘€πŸŽ‰

Address

Knysna
6570

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Concordia Primary posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Concordia Primary:

Shortcuts

Share

Category