Klankekalante

Klankekalante I believe that through music, I can do anything! Music is the most important to me at the playgroup. We dance and sing a lot. Sing sing we learn!

04/12/2023
24/04/2023

As jy vandag kla oor jou bord kos is min ~
Gaan kyk hoe krap mense in vullisblikke vir iets om te eet.

As jy vandag kla jou bed is te klein of ongemaklik om op te slaap ~
Gaan kyk hoe mense op koerantpapier slaap.

As jy vandag kla oor hoofpyn ~
Gaan kyk in hospitale se ICU hoe mense veg vir hulle lewens.

As jy vandag kla oor jou ouers se foute en se tekortkomings.
Gaan weeshuise toe en kyk hoeveel kinders is sonder ouers.

As jy vandag kla oor jou tweevertrek huis ~
gaan kyk hoe mense in hokkies bly..

As jy vandag kla oor die lewe ~ gaan kyk in enige begrafplaas.

Daar is so baie wat net smag om te hê wat jy het.....
n kans om alles reg te maak en te waardeer wat jy vandag nie wil waardeer nie.......

Alles wat ons is en het vandag is genade en n voorreg.....
so gryp elke oomblik aan en dank GOD vir die min in jou lewe en eer Hom vir die voorreg wat jy het om met die min dankbaar te wees....

want daars baie wat nie het wat jy vandag het nie....

moet nooit die lewe vanselfsprekend aanvaar of ondankbaar wees nie....

DANK GOD elke dag !

Geleen van Oumie Bessie Kruger

Vanoggend se Canoe waterpolo by Portland Manor Knysna News & Information
19/03/2023

Vanoggend se Canoe waterpolo by Portland Manor Knysna News & Information

16/03/2023

Speel speel leer ons by Klankekalante !!! Armspiertjies moet sterk word vir groot skool !!

Popcorn die Hasie kom kuier gedurende Troeteldierweek !!
16/03/2023

Popcorn die Hasie kom kuier gedurende Troeteldierweek !!

16/03/2023
Vicky die Vriendelike Hansworsie  het Klankies vanoggend besoek, n paar toertjies.kom wys en vir elkeen n roomys uitgede...
10/03/2023

Vicky die Vriendelike Hansworsie het Klankies vanoggend besoek, n paar toertjies.kom wys en vir elkeen n roomys uitgedeel !! Sy is weer terug Hansworsland toe !!

Ons praat oor emosies by d skooltjie. Die Gr R klassie het n abstrakte gesig geteken met n hartseer EMOSIE !! DIe Gr R k...
09/02/2023

Ons praat oor emosies by d skooltjie. Die Gr R klassie het n abstrakte gesig geteken met n hartseer EMOSIE !! DIe Gr R klassie wys hul emosies !!!

31/01/2023
27/01/2023

Address

9 Tide Street
Knysna
6570

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klankekalante posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Klankekalante:

Shortcuts

Share