05/01/2026
Geagte Ouers/Voogde. Ons by Sonstraal Kleuterskool wens u hulle n geseende Nuwe Jaar vir 2026 en ons vertrou dat u hulle goeie Jaar sal he. Ons wil herinder dat ons skool heropen op 07Januarie 2026 en dat u u kinders sal aanstuur skool toe asb. Ons by Sonstraal Kleuterskool drae u kind se belange op ons hart en ons wil kind se toekoms verseker. Kom stuur u kind op en ons sien uit om na u kind omtesien. Kontak gerus ons by:061 203 7693/0846351177 vir meer inligting asb.