Lekker Lees met Lisa en Ben

Lekker Lees met Lisa en Ben Opvoedkundige leesreeks vir graad 1 leerders.

Het jy al jou Lekker Lees met Lisa en Ben reeks 1 gekoop? Daar is 6 boekies beskikbaar:1. Lisa se kat2. Ben en die hen3....
30/05/2024

Het jy al jou Lekker Lees met Lisa en Ben reeks 1 gekoop?

Daar is 6 boekies beskikbaar:
1. Lisa se kat
2. Ben en die hen
3. Die vos in die bos
4. Die vis in die dam
5. 'n Dag by die kus
6. Die by en die vy

πŸ’° R50 per boekie

Lekker Lees met Lisa en Ben is die ideale leesreeks vir jou graad 1 kind!
27/05/2024

Lekker Lees met Lisa en Ben is die ideale leesreeks vir jou graad 1 kind!

15/05/2024

Julle het gevra hoe lyk ons boekies, nou kan julle sienπŸ‘‡πŸ˜

Lisa en Ben wens julle graag 'n Gelukkige Moedersdag toe!
12/05/2024

Lisa en Ben wens julle graag 'n Gelukkige Moedersdag toe!

Lees, lees, lees!πŸ“š
09/05/2024

Lees, lees, lees!πŸ“š

Michelle Wasserman is die kreatiewe brein agter die Lekker Lees met Lisa en Ben reeks. Michelle het nog altyd 'n passie ...
09/05/2024

Michelle Wasserman is die kreatiewe brein agter die Lekker Lees met Lisa en Ben reeks. Michelle het nog altyd 'n passie gehad om te skryf.

Lekker Lees met Lisa en Ben is 'n familie projek. Die reeks is geskryf in samewerking met 'n graad 1 juffrou en 'n spraak-taalterapeut wat verseker dat hierdie boekies die beste reeks op die mark is.

Die boekies is geskryf met rympatrone wat die fondasie lΓͺ vir lees en spelling. Die boekies is geskryf met die regte graad 1 skrif en die boekies bevat eenvoudige illustrasies wat help met begrip en om fokus op die teks te plaas.

As jy nog nie die reeks gekoop het nie, waarvoor wag jy?

Kontak ons nog vandag - 082 437 3285

Hoekom is dit so belangrik om boek te lees? πŸ‘‡πŸ“š
08/05/2024

Hoekom is dit so belangrik om boek te lees? πŸ‘‡πŸ“š

πŸ“šWat maak ons Lekker Lees met Lisa en Ben boekies uniek?πŸ‘‡
07/05/2024

πŸ“šWat maak ons Lekker Lees met Lisa en Ben boekies uniek?πŸ‘‡

07/05/2024

Ons het ses boekies beskikbaar:

1. Lisa se kat
2. Ben en die hen
3. Die vos in die bos
4. Die vis in die dam
5. 'n Dag by die kus
6. Die by en die vy

πŸ’° R50 per boek
πŸ“ž 082 437 3285

Het jy al ons Lekker Lees met Lisa en Ben boekies aangekoop vir jou graad 1 kind? Koop vandag nog hierdie oulike reeks, ...
07/05/2024

Het jy al ons Lekker Lees met Lisa en Ben boekies aangekoop vir jou graad 1 kind?

Koop vandag nog hierdie oulike reeks, die reeks van 6 boekies is slegs R300!

Address

Old Cape Pad, Erf
Knysna
8982

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lekker Lees met Lisa en Ben posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Lekker Lees met Lisa en Ben:

Shortcuts

Share

Category