Rheenendal Primêr

Rheenendal Primêr Hier hou ons julle op hoogte met alles wat gebeur by Rheenendal Primêr.

Nog net 3 slapies oor!⏰️💃moenie vergeet om julle kaartjies te koop nie!🤩
14/09/2026

Nog net 3 slapies oor!⏰️💃moenie vergeet om julle kaartjies te koop nie!🤩

🎟️ TYD IS BESIG OM UIT TE LOOP!⏰️⏳️🎟️Het julle al julle kaartjies gekoop? 👀🤩Indien nie, moenie uitmis op die pret nie! 🎉...
07/09/2026

🎟️ TYD IS BESIG OM UIT TE LOOP!⏰️⏳️🎟️

Het julle al julle kaartjies gekoop? 👀🤩

Indien nie, moenie uitmis op die pret nie! 🎉 Kaartjies is beskikbaar by u kind se klasopvoeder. 🎟️

Kry julle kaartjies en maak seker julle is deel van die lekkerte! 💃🕺

Sien julle daar!!😃😃

♟️💙 Sterkte aan ons skaakspan! 💙♟️Ons wens al ons skaakspelers wat na Wellington reis vir die skaaktoernooi, alle sterkt...
04/09/2026

♟️💙 Sterkte aan ons skaakspan! 💙♟️

Ons wens al ons skaakspelers wat na Wellington reis vir die skaaktoernooi, alle sterkte toe! Mag julle met selfvertroue speel, elke skuif geniet en julle beste gee. 🏆👏

Onthou, julle verteenwoordig nie net julleself nie, maar ook ons skool en ons gemeenskap. Maak Rheenendal trots! 💙

Ons staan agter julle en glo in julle! 🙌🏽♟️

01/09/2026
Baie geluk aan ons o10 en o11 netbal meisies wat dit gemaak het na die KPSSS dorp uitspele. Hulle sal more uitspeel teen...
18/08/2026

Baie geluk aan ons o10 en o11 netbal meisies wat dit gemaak het na die KPSSS dorp uitspele. Hulle sal more uitspeel teen Concordia om te sien of hul deurgaan na die KPSSS streek finaal. 🏐👏🎉

Aandag alle ouers en leerders, neem kennis van ons volgende liga wedstryd teen Knysna Laerskool. 🏉🏐
10/08/2026

Aandag alle ouers en leerders, neem kennis van ons volgende liga wedstryd teen Knysna Laerskool. 🏉🏐

Moenie die stryd mis nie!
05/08/2026

Moenie die stryd mis nie!

30/07/2026

Die boodskap is duidelik, die aand sal nie dieselfde wees sonder JULLE nie!
Maak seker jy kry jou kaartjies by die skool: R30 vir kinders en R60 vir volwassenes, R80 by die deur.

Address

41 Main Road, Rheenendal
Knysna

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27443890013

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rheenendal Primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category