Ruens Kollege

Ruens Kollege Rûens Kollege is 'n unieke Christelike Privaatskool geleë in die hart van die Overberg, omring deu

09/09/2026
Kom ervaar die Rûens gasvryheid by die Rûens Kollege/Standard Bank Steakhouse by
09/09/2026

Kom ervaar die Rûens gasvryheid by die Rûens Kollege/Standard Bank Steakhouse by

ń Groot groep van ons Leerders het aan die Stellenbosch Eisteddfod gaan deelneem en die volgende leerders is almal met ñ...
05/09/2026

ń Groot groep van ons Leerders het aan die Stellenbosch Eisteddfod gaan deelneem en die volgende leerders is almal met ñ Cum Laude beloon.
Kuns afdeling:
Leah Swart, David de K**k, Dirkie Fourie en Emor Pietersen.
Poësie afdeling: Jannes en Cari Morkel, Drey en Niel Naudé, LJ Retief, Philip Beyers, Annique Bester en Zanli le Roux.

Ons MaDFun dansers het by die Montagu Eisteddfod deelgeneem en uitstekend gevaar. Baie geluk aan Emor Pietersen en Jayle...
05/09/2026

Ons MaDFun dansers het by die Montagu Eisteddfod deelgeneem en uitstekend gevaar. Baie geluk aan Emor Pietersen en Jaylee Jafta wat beide medaljes vir hul danse ontvang het. Jaylee, Marli, Helene, Matthew en Emor se groepe het ook almal Dubbel Goud verwerf.
Welgedaan!

Die volgende leerders het aan die Nasionale rondte van die Alligretto Eisteddfod in Kaapstad gaan deelneem. Elmarie en L...
05/09/2026

Die volgende leerders het aan die Nasionale rondte van die Alligretto Eisteddfod in Kaapstad gaan deelneem.
Elmarie en Lambert Badenhorst
Zanli en Rudi le Roux
Drey en Niel Naudé
Hulle het hulself baie goed van hulle taak gekwyt en almal is met ñ A+ sertifikaat beloon. Ons is trots op julle uitstekende prestasies.

Address

Posbus 26
Klipdale
7283

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ruens Kollege posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Ruens Kollege:

Shortcuts

Share