Uiltjienes Dagsorg

Uiltjienes Dagsorg Kwaliteit kindersorg in 'n vriendelike huislike atmosfeer

02/02/2026
Ons kleine Uiltjies is gereed vir die week se bibber koue wat kom.
07/06/2025

Ons kleine Uiltjies is gereed vir die week se bibber koue wat kom.

Kinderkinetika is altyd Pret by Uiltjienes.
07/06/2025

Kinderkinetika is altyd Pret by Uiltjienes.

Ons leer lekker van kleur en woorde by Uiltjienes.
07/06/2025

Ons leer lekker van kleur en woorde by Uiltjienes.

Liefde is in die lug by Uiltjienes Dagsorg Dankie ouma Uil vir ons mooi uitrustings. By Uiltjienes is elke Uiltjie spesi...
15/02/2025

Liefde is in die lug by Uiltjienes Dagsorg
Dankie ouma Uil vir ons mooi uitrustings. By Uiltjienes is elke Uiltjie spesiaal en kry so baie liefde en aandag.
Soek jy nog 'n plekkie vir jou Uiltjie? Kontak dan gerus vir ouma uil...

Maak seker dat jy vandag nog jou plekkie by  Ouma Uil verseker. Met hope liefde en geduld word die klein Uiltjies versor...
11/11/2024

Maak seker dat jy vandag nog jou plekkie by Ouma Uil verseker. Met hope liefde en geduld word die klein Uiltjies versorg en gekoester.

Uiltjienes Dagsorg is baie opgewonde oor ons kersfotos. Hierdie is so bietjie "behind the scene" steelfotos. Baie dankie...
14/10/2024

Uiltjienes Dagsorg is baie opgewonde oor ons kersfotos. Hierdie is so bietjie "behind the scene" steelfotos.
Baie dankie aan Caren Faul en haar span vir al julle moeite en geduld met ons klein Uiltjies. Dit is altyd 'n plesier met julle hier.... Hou die spasie dop....

By Uiltjienes is ons geseënd met dubbel die vreugde en liefde. Liewe Arlo en Lukas hou ons aan die raai met wie is wie e...
07/10/2024

By Uiltjienes is ons geseënd met dubbel die vreugde en liefde. Liewe Arlo en Lukas hou ons aan die raai met wie is wie en toe maak mamma en pappa 'n slim plan. Mag julle tyd by ouma Uil iets wees wat julle altyd onthou....

Uiltjienes Dagsorg  LekkerteBak en Brou.Dit is 'n fees om 'n Uiltjie te wees..
19/07/2024

Uiltjienes Dagsorg Lekkerte
Bak en Brou.
Dit is 'n fees om 'n Uiltjie te wees..

Wat 'n opwindende dag by Uiltjienes Dagsorg Hier is met groot opwinding gesoek na waar die paashaas sy eiers weggesteek ...
28/03/2024

Wat 'n opwindende dag by Uiltjienes Dagsorg
Hier is met groot opwinding gesoek na waar die paashaas sy eiers weggesteek het. Daarna is daar lekker gesmul aan die eiers wat ontdek is.
Maar die grootste van dit alles is dat die kruis leeg is.
Mag julle almal 'n geseënde Paasfees beleef.
Uiltjienes Liefde

Address

6 Cecilia Street
Klerksdorp
2572

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Telephone

0824610901

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Uiltjienes Dagsorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category