Impak tutor

Impak tutor Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Impak tutor, Tutor/Teacher, Klerksdorp.

Hard aan die bak en brou vir Moedersdag
05/05/2016

Hard aan die bak en brou vir Moedersdag

Ons het verlede Donderdag lekker erkenningsfunksie en aflsuiting gehou. Elke leerdertjie het 'n sertifikaat en Medalje o...
29/11/2015

Ons het verlede Donderdag lekker erkenningsfunksie en aflsuiting gehou. Elke leerdertjie het 'n sertifikaat en Medalje ontvang vir uitsonderlike vordering. Wat 'n ongelooflike opwindende jaar was dit nie. Alle eer aan ons Hemelse Vader vir die mooi jaar. Hierdie juffrou is baie baie trots op elkeen se vordering en harde werk. Sien vreeslik uit na 2016

Ons het klomp groente saadjies geplant. Wag nou dat dit ontkiem en begin groei
10/09/2015

Ons het klomp groente saadjies geplant. Wag nou dat dit ontkiem en begin groei

Ons het bietjie kleipotjies gemaak die week. Volgende week gaan ons saadjies of plantjies daarin plant. Net omdat dit am...
20/08/2015

Ons het bietjie kleipotjies gemaak die week. Volgende week gaan ons saadjies of plantjies daarin plant. Net omdat dit amper LENTE is!!!

Lekker kuns gedoen vandag met strootjies en gekleurde water. Was baie lekker
27/07/2015

Lekker kuns gedoen vandag met strootjies en gekleurde water. Was baie lekker

Ek het bietjie lanklaas fotos opgesit, maar dis hoe ons verlede kwartaal afgesluit het
27/07/2015

Ek het bietjie lanklaas fotos opgesit, maar dis hoe ons verlede kwartaal afgesluit het

Bou lekker groot legkaarte en pouse word meeste van die tyd op die trampolien spandeer
09/06/2015

Bou lekker groot legkaarte en pouse word meeste van die tyd op die trampolien spandeer

Ons het advertensies gemaak van ons gunsteling lekkers
09/06/2015

Ons het advertensies gemaak van ons gunsteling lekkers

Soek sigwoorde in meel, pas dit op woordkaart by maatjie en skryf dan in boek. Te oulik,  kids geniet dit baie.
09/06/2015

Soek sigwoorde in meel, pas dit op woordkaart by maatjie en skryf dan in boek. Te oulik, kids geniet dit baie.

Pas sigwoorde by hul maats. Kan ook so beginklanke,  middelklanke en eindklanke inoefen
09/06/2015

Pas sigwoorde by hul maats. Kan ook so beginklanke, middelklanke en eindklanke inoefen

Net so paar fotos van dinge waarmee ons die laaste tyd besig was. Bietjie kuns met die tema wildediere, ons lees ook nou...
28/05/2015

Net so paar fotos van dinge waarmee ons die laaste tyd besig was. Bietjie kuns met die tema wildediere, ons lees ook nou al van die rekenaar af. Getallelyne en getalbegrip word ingeoefen op die magneetbord. Ons het aartappels ook geplant. So nou en dan se bederf met 'n stuk koek is ook nodig. Ha ha ha. Piekniek in die tuin tydens pouse ook altyd lekker. Dan word ons speel speel geldjies waarvoor baie hard gewerk word, elke week in juf se winkel gebruik.

14/05/2015

Address

Klerksdorp
2571

Telephone

0834416628

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Impak tutor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category