Hoërskool Wesvalia Alumni

Hoërskool Wesvalia Alumni Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hoërskool Wesvalia Alumni, School, Readmanstreet, Klerksdorp.

TROTS OP ONS OUD-WESSIE!Baie geluk aan Janco van Jaarsveld, oud-Wessie, wat aangewys is as die Beste Meestersgraadstuden...
04/09/2026

TROTS OP ONS OUD-WESSIE!

Baie geluk aan Janco van Jaarsveld, oud-Wessie, wat aangewys is as die Beste Meestersgraadstudent in die Skool vir Sosiale Wetenskappe tydens die Universiteit van Limpopo se Spring Lectures 2026.

Ons is ongelooflik trots om te sien hoe ons oud-Wessies steeds uitblink en hul merk maak.

Janco, baie geluk met hierdie besondere prestasie. Mag daar nog vele hoogtepunte op jou pad wees

Baie geluk Liezel!
01/08/2026

Baie geluk Liezel!

Trots op jou Merwe!
31/07/2026

Trots op jou Merwe!

KYK NET HIER ◾ Merwe van Gent wat in Klerksdorp gematrikuleer het, is te sien in die nuwe KykNet-dramareeks Beter As Gister.

Hy was in Hoërskool Wesvalia en het toe al naam gemaak op die verhoog. Ons het in 2020 al berig oor sy sukses in die ATKV-Tienertoneel.

Merwe vertolk die rol van die astrante kollega Tristan in die Afrikaanse dramareeks. Dit is ‘n 13 episode reeks oor vier gesinne wat moderne vaderskap en manwees ondersoek. Dit sluit bekende name soos Neels van Jaarsveld, Edwin van der Walt en Frank Rautenbach in.

Oor sy mede-akteur Neels van Jaarsveld het hy op sosiale media gesê: “Ek het so baie na hom op die kassie gekyk as kind. Nou staan ek langs hom, op die skerm, en noem hom oubrood. What a blessing. Dinge is definitief beter as gister.”

🐻Van Wessie-velde tot die groot verhoog…Ulrigh du Preez, oud-Wessie en nou ’n Sharks U20 speler, saam met sy grootste on...
03/05/2026

🐻Van Wessie-velde tot die groot verhoog…
Ulrigh du Preez, oud-Wessie en nou ’n Sharks U20 speler, saam met sy grootste ondersteuners.

In 2025 het hy sy laaste hoërskoolwedstryd vir Wesvalia gespeel… en dié naweek skryf hy ’n nuwe hoofstuk met sy provinsiale debuut vir die Sharks U20 - span. Wat ’n reis van WERK WAARHEID WYSHEID.
Ulla, jou storie herinner ons waar dit alles begin het, van 'n gr.8 - sool na

24/04/2026

Klerksdorp, this is what a rugby pathway actually looks like when it’s done right.

Fafa Calitz, former Hoërskool Wesvalia 1st XV player, has now been pulled into the Blue Bulls U/20 junior structures after joining Rugby Travel Academy (RTA) this year.

For context - RTA is a private rugby development setup that works with post-school players, giving them high-performance training, exposure, and international touring opportunities to bridge the gap into professional rugby.

But this didn’t start now…

2024 - Fafa is selected for the Luiperds U/17 side and earns a spot in the U/17 Rhinoweek team, touring Italy.
2025 - He steps up again, selected for the AVS U/19 national Gazelles side and tours Spain. He also participated with Wesvalia, taking on the Dubai 7’s international stage.
2026 - Moves into Rugby Travel Academy after school and is now in the Blue Bulls U/20 structures.

That’s not luck, it's progression. Each year, a step up. Each level, a bigger stage.

From Wessies fields… to provincial colours… to international tours… to academy rugby… and now into one of South Africa’s biggest unions - this is how players move when everything lines up.

Well done, Fafa - we will be watching you closely!

🐻Oud-Wessies maak ons trots!Ulrigh du Preez is opgeneem in die Sharks se 0/20-oefengroep, terwyl Fafa Calitz deel is van...
14/04/2026

🐻Oud-Wessies maak ons trots!
Ulrigh du Preez is opgeneem in die Sharks se 0/20-oefengroep, terwyl Fafa Calitz deel is van die Bulle se 0/20-oefengroep. Baie geluk aan julle albei met hierdie besonderse prestasie – ons is ongelooflik trots en wens julle alle sterkte toe met hierdie opwindende nuwe hoofstuk!
Ons sien uit om 'n kragmeting op die veld tussen die twee oud- Wessies te beleef...

🐻Baie geluk, Lilly de Korte, oud-Wessie en 2024 se Eerstespan Netbalkaptein, wat verkies is tot Maties Netbal. Ons bars ...
24/02/2026

🐻Baie geluk, Lilly de Korte, oud-Wessie en 2024 se Eerstespan Netbalkaptein, wat verkies is tot Maties Netbal. Ons bars van trots!

Address

Readmanstreet
Klerksdorp
2572

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Wesvalia Alumni posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category