Goudkop Laerskool

Goudkop Laerskool My Skool, My Trots, My Toekoms

05/10/2026
Graag bedank ons almal wat deel was om van ons Nagpretloop n REUSE SUKSES te maak. Indlela Group of Companies Martins fu...
05/10/2026

Graag bedank ons almal wat deel was om van ons Nagpretloop n REUSE SUKSES te maak.

Indlela Group of Companies
Martins funerals
Sanlam Orivaal Blouster
CSS
Flamwood buurtwag
Gindenaya
Skin and body clinic
Viva la Ash
Inyala Game Lodge
Lizette Jacobs fotografie
Westvaal Motors
Klerksdorp Marathon Club
Goudkop ouers

Ons waardeer elkeen opreg!

25/09/2026

Hoërskool Schoonspruit
Hoërskool Wesvalia
Klerksdorp Hoërskool

Wat 'n ongelooflike oomblik vir die Oud-Goudkoppers! 🇿🇦Marco en Duan Jansen kry die geleentheid om saam die Proteas te v...
23/09/2026

Wat 'n ongelooflike oomblik vir die Oud-Goudkoppers! 🇿🇦

Marco en Duan Jansen kry die geleentheid om saam die Proteas te verteenwoordig. Dit is ongelooflik om te sien hoe twee broers hul drome uitleef en mekaar so ondersteun. Baie baie geluk julle! 🏏



❤️💚💛

Goudkop vier Erfenisdag met 'n heerlike piekniek!🇿🇦🧺        ❤️💚💛
23/09/2026

Goudkop vier Erfenisdag met 'n heerlike piekniek!🇿🇦🧺



❤️💚💛

Baie baie geluk aan Oud-Goudkopper, André Esterhuizen, wat as kaptein van die Springbokke gaan uitdraf op 27 September!🇿...
23/09/2026

Baie baie geluk aan Oud-Goudkopper, André Esterhuizen, wat as kaptein van die Springbokke gaan uitdraf op 27 September!🇿🇦

Wat 'n geweldige prestasie en eer vir jou én ons skool.

Ons is ongelooflik trots op jou en kan nie wag om jou die span op die veld te sien lei nie!

Sterkte vir alles wat voorlê!

❤️💚💛

Vakante pos: Grondslagfase.
21/09/2026

Vakante pos: Grondslagfase.

Address

34 May Avenue , Adamayview
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:30
Tuesday 07:30 - 14:30
Wednesday 07:30 - 14:30
Thursday 07:30 - 14:30
Friday 07:30 - 17:00

Telephone

+27184681038

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Goudkop Laerskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Goudkop Laerskool:

Shortcuts

Share

Category